Whales & Waves
Kry 40% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Huis 17, Hermanus Beach Club, Kerkstraat, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
-
Vanaf
R4 000R2 400 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Whales & Waves is 'n selfsorghuis in 'n veilige kompleks in Hermanus. Dis naby gewilde walvisuitkykpunte en die middedorp.
Dié vakansiehuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer en die tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die vierde slaapkamer het 'n stapelbed vir 2 kinders en die badkamers het elk 'n stort of 'n bad.
Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof, skottelgoedwasser en ander toebehore toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n groot TV en lei na die agterstoep met 'n pragtige see-uitsig.
WiFi is beskikbaar en gaste het toegang tot braaigeriewe. Die kompleks spog ook met swembaddens, tennisbane, muurbalbane en 'n klubhuis.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Marisa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Huis 17, Hermanus Beach Club, Kerkstraat, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Whales & Waves het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Huis 17, Hermanus Beach Club, Kerkstraat, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang