Whales Way Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 31 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wales-weg 23, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R720 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Whales Way Lodge bied B&B en selfsorgeenhede net 15 minute van Nelson Mandelabaai se middestad en Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe af.
Verblyf bestaan uit 14 unieke kamers. Dié kamers het elk óf 'n hemelbed, gewone dubbelbed of 2 enkelbeddens. Elke eenheid het toegang tot 'n en suite- of 'n privaat badkamer. Die meeste van die kamers het lugversorging of 'n waaier, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 1 eenheid het ’n goed toegeruste kombuis vir selfsorg.
Ontbyt word in die eetkamer bedien en aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Die lodge spog met 'n swembad, braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkeerplek vir voertuie.
Whales Way Lodge is naby die strand en verskeie besienswaardighede soos Bayworld Museumkompleks, Nelson Mandela Bay Stadium en St Croix Island Marine Reserve.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Sasheeta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Wales-weg 23, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Whales Way Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bluewater Bay Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 31 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wales-weg 23, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang