Whalesong Villa
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 58, Sandbaai, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
- Vanaf R7 100 per nag (plek vir 15)
Beskrywing
Whalesong Villa is 'n selfsorghuis in Sandbaai, Hermanus, en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n verblyf waar hulle kan ontspan en vanwaar hulle die omliggende gebiede kan verken.
Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 15 gaste en beskik oor 7 slaapkamers met en suite-badkamers. Daar is 5 slaapkamers op die boonste verdieping, met 'n koningingrootte-bed elk. Vier van hierdie slaapkamers het volledige en suite-badkamers met 'n bad, stort, wasbak en toilet, terwyl die vyfde en suite-badkamer 'n stort het. Die laaste twee slaapkamers is op die onderste verdieping, en die een slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die ander slaapkamer het 'n oopplan-uitleg met 'n stapelbed en 'n enkelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Op elke verdieping is 'n kombuis met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek en kaggels, en daar is 'n TV, sowel as 'n speletjieskamer met 'n pooltafel. WiFi is ook beskikbaar.
Gaste kan ongerepte see-uitsigte vanaf elke onderdakbalkon geniet, terwyl hulle braai of hulle kan die son geniet deur langs die swembad te ontspan. Hierdie verblyf bied veilige parkeerplek, en is naby plaaslike geriewe, soos die strand, winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Ann Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 8
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Kusweg 58, Sandbaai, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 58, Sandbaai, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang