Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whispering Waves

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.4
Regan C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Awesome stay. Beautiful and priceless experience. Thanks to Rika and Mike, a very friendly couple who made our stay at Whispering Waves wonderful. They looked after all our needs and the place we stayed in was very comfortable, clean, and easy to access. The staff was also very friendly. Thank you, Mike and Rika, for an awesome stay. We truly enjoyed our stay and will definitely recommend this place to family and friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rika
Whispering Waves
Regan and family friends. You are truly amazing people. You brought happiness and laughter to Whispering Waves. You adapted well to your new "home". As strangers you came and as friends you departed. Thanks for leaving our place tidy and clean. Hope to see you soon. Regards Rika and Elric

Christiaan V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

'n Baie lekker kuier. Rika en Elric se Whispering Waves was 'n heerlik verwelkomende ervaring in Blue Horizon Bay. Goed geleë en baie goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rika
Whispering Waves
Uitgesoekte gaste. Vriendelikheid, netheid en bedagsaamheid ongekend. Baie dankie dat u die huisie onberispelik skoon agter gelaat het. Whispering Waves groete Elrick en Rika.

Kim K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2023

Amazing. Rika And Elric were such welcoming hosts. Pity it was raining the weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rika
Whispering Waves
Hartsmense. Netheid, vriendelikheid en baie lag.

Kim K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Apr 2023

Awesome and so warming. Thank you to Mrs and Mr Nel for the warm welcome and stay at Whispering Waves. They treated us like family. They even took us to the flea market. We would go back again. Would recommend them 100%.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0
Rika
Whispering Waves
Wat 'n wonderlike warm, lag familie. Julle het in ons harte gekruip. 100% Persoonlikheid, netheid en hartsmense. Wat 'n voorreg. Liefde het gedy. Whispering Waves, Rika

Vanessa N
Kort verblyf
5.0
Nov 2021

Pragtige plek. Die eienaars is sulke vriendelike en hulpvaardige mense. Sout van die aarde. Dit was wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rika
Whispering Waves
Top mense, gaafste en mees opregte hartsmense. Netjies en waardevolle gaste. Lief julle. Elric en Rika

Leigh C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2021

Amazing! This place is way beyond wonderful, it's clean an tidy. It's truly a home from home with the best hostesses Rika & Elrick. We will most definitely see this place very, very soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rika
Whispering Waves
Drie Hoera's vir die vriendelikste en netjiese groep denkbaar om te huisves. Whispering Waves kan nie meer wag om jul te omarm nie. Whispering Waves groete Elric en Rika

Colin R
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2021

Very friendly hosts in a beautiful location. Dog friendly, very friendly hosts, beautiful and well-equipped accommodation in a beautiful location. Perfectly suited to 2 to 3 couples staying.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rika
Whispering Waves
Whispering Waves was in ons noppies met hierdie gawe groep. Ons kon nie kies tussen die gaste of die vriendelike honde kinders. Dit was 'n lekker kuier gewis en waar. Het nie geweet van enige mens of dier. Lief julle. Elric en Rika

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malvastraat 4, Blue Horizon Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe429c0298285f0966bc1f7532368b19b61842e7c1ccf09fafb44fa8f9aa127c6d6616e412b7733d93f8f73c43b3308c46bb2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 4 Malva Street Blue Horizon Bay 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -33.971006066503 25.261748841093

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang