Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whistle on West

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Otto V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Gasheer baie vriendelik en behulpsaam. Ons het heerlik gebly. Uitstekend! Skoon, netjies, baie goed toegerus. Die ligging is baie goed in 'n stil area. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adelaide
Whistle on West
Baie dankie, Otto, heerlik om julle hier te gehad het! Dankie vir sulke great gaste gewees het, altyd weer welkom. Sien julle gou weer. Groetnis, Henriek, wow.

Imran K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Excellent beautiful epic. Excellent host. Beautiful place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adelaide
Whistle on West
Thank you, Imran. It was a pleasure having you here. Please come again soon. All the best! Regards, Henry.

Niel L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Baie netjies, baie skoon en presies soos die fotos wys. Die eenheid, kamers en badkamers is baie netjies en skoon. Baie vriendelike diens en hulp van Hendriek. Hendriek het selfs gehelp om ons voertuig te herstel. Ek sal enige tyd dit aanbeveel en ons sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adelaide
Whistle on West
Dankie Neil, enige tyd en bly ons kon help, groetnis H & A

Lizette J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2024

Fantasmagoriese kuier. Ons was baie pragtig ontvang deur die eienaar. Die huis was baie netjies en baie modern. Hy het gereeld by ons ingecheck en gehoor of ons ok is. Jou kar is veilig, want daar is alarm en elektriese heining. Die huis is sentraal geleë, dis baie rustig en naby winkels. Ek sal definitief weer die huis boek wanneer ons weer Randburg toe gaan, asook al my vriende aanbeveel vir Whistle on West.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan H
Kort verblyf
4.6
Okt 2024

Lovely clean accommodation! Will definitely book again. Lovely clean accommodation. The owner was very friendly and helpful. Will definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mo C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Comfortable, spacious stay in a safe and peaceful location. Perfectly clean, spacious rooms and living area. Secure off-street parking with advanced security and solar backup power. Calm, quiet tree-lined streets in a great area. Tastefully furnished, enough space for our family of 5 and at affordable rates. The host, Henriek, was gracious, even though we arrived after 9 p.m., and pointed out everything we would require. Very affordable and I wish we were staying for longer. I will definitely be back when back in JHB.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adelaide
Whistle on West
Thank you Mo, it was a pleasure hosting you.

Sias O
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Baie vriendelike mense en behulpsaam. Uitstekende diens. Whistle on West het regtig uit hul pad gegaan om ons te akkommodeer en gemaklik te maak. Ons het 'n persoonlike krises gehad en hulle het sonder om daaroor te dink, ons dadelik gehelp om ons verblyf so gerieflik as moontlik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adelaide
Whistle on West
Danki Mari, was heerlik om julle hier te gehad het, sien julle weer en sterkte met julle pa.

Lucas S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2022

Fantastic place and people. I was up in Joburg for the weekend with my band for a few shows, and the 5 of us stayed at Whistle on West. The place is super neat and tidy, even better than the photos. The kitchen is kitted out with everything you need, including a dishwasher and a washer/dryer combo for clothes. There's a large TV with DStv and Netflix etc., and good Wi-Fi. The place is largely solar powered so we weren't effected by load shedding at all while there which was a huge bonus. We felt totally safe with the security system available (alarm and beams) and remote controlled gate. Hosts were very friendly, helpful and available to us whenever we needed them but also not overbearing at all. Genuinely feels like one of those rare places where the hosts go out of their way to make it a pleasant and easy experience for their guests, and at this price you won't find anything better. Thank you Henriek and Adelaide, we will certainly be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adelaide
Whistle on West
Thank you Lucas, was such a pleasure having you here, hope to see you soon!

Marelna G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2022

Netjiese, goed toegeruste ruim woonstel. Ons het van die platteland af Johannesburg besoek. Veilige parkering en goeie sekuriteit. Fantastiese plek. Alles wat jy nodig het is daar. Baie gasvry en laat elkeen tuis voel. Sal dit definitief aanbeveel en hulle weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adelaide
Whistle on West
Baie dankie julle, altyd welkom!

Wilhelm S
Lang verblyf
4.8
Jun 2022

Beste wat ek nog ervaar het. Uitstekend. Alles lyk soos foto's wys. Plus daar is meer as wat gewys word. Alles werk en is in goeie toestand. Gasheer en gasvrou is vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adelaide
Whistle on West
Baie dankie julle. Dankbaar vir wonderlike gaste soos julle.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Adelaide Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weststraat 44, Easttown, Northcliff, Johannesburg, 2195, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA077b0f874b03f96e058837d003712ab307ec6c129125932ee81cb2f563f5386b711daf9b1b7caf17513b4065378bca56a8d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 44 West Street Easttown, Northcliff 2195 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.154512 27.977392868717

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang