Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whistle on West

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weststraat 44, Easttown, Northcliff, Johannesburg, 2195, Gauteng
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Whistle on West bied selfsorg verbyf in 'n smaakvol gemeubileerde huis is Easttown in Northcliff, Johannesburg.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Daar is 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed en 1 slaapkamer met 'n dubbelbed. Beide bad en stortgeriewe is beskikbaar.

Die huis beskik oor 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die kombuis is vir selfsorg toegerus en het 'n yskas, 'n oond en stoof, 'n mikrogolf, asook 'n skottelgoedwasser. Daar is 'n toonbank met stoele. Die leefarea het 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea.

Daar is braaigeriewe, gratis WiFi, sonkrag, boorgatwater en veilige parkeerplek.

Die ligging bied toegang tot Rosebank, Cresta, Melville en Randburg.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Otto V
Gesin met tieners
5.0
Gasheer baie vriendelik en behulpsaam. Ons het heerlik gebly. Uitstekend! Skoon, netjies, baie goed toegerus. Die ligging is baie goed in 'n stil area...
Sien meer
Aug 2024
Imran K
Gesin met klein kinders
5.0
Excellent beautiful epic. Excellent host. Beautiful place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Niel L
Saam met vriende
5.0
Baie netjies, baie skoon en presies soos die fotos wys. Die eenheid, kamers en badkamers is baie netjies en skoon. Baie vriendelike diens en hulp van ...
Sien meer
Okt 2023
Mo C
Gesin met klein kinders
5.0
Comfortable, spacious stay in a safe and peaceful location. Perfectly clean, spacious rooms and living area. Secure off-street parking ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2023
Sias O
5.0
Baie vriendelike mense en behulpsaam. Uitstekende diens. Whistle on West het regtig uit hul pad gegaan om ons te akkommodeer en gemaklik te maak. Ons ...
Sien meer
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Adelaide Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Weststraat 44, Easttown, Northcliff, Johannesburg, 2195, Gauteng
  • Gaste dink Whistle on West het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weststraat 44, Easttown, Northcliff, Johannesburg, 2195, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA077b0f874b03f96e058837d003712ab307ec6c129125932ee81cb2f563f5386b711daf9b1b7caf17513b4065378bca56a8d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 44 West Street Easttown, Northcliff 2195 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.154512 27.977392868717

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang