Whistling Whale
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Joey Fourie-rylaan 23, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R3 900 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Whistling Whale is 120 m van die strand af in Paradise Beach, Jeffreysbaai, geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf vir 8 gaste.
Die ruim huis wat oor 3 verdiepings strek bied 'n lieflike uitsig oor die see en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitarea. Daar is 2 slaapkamers op die tweede verdieping, een van die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en die ander het 2 enkelbeddens.
Die ander slaapkamer is op die derde verdieping en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolf en 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank met 10 stoele. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.
Gaste kan ontspan in een van die 2 sitareas met TV's. Gaste moet asb. hulle eie dekodeerder, afstandbeheerder en slimkaart saambring. Een van die sitarea lei na 'n onderdakstoep met 'n buite-sitarea en 'n ingeboude braai.
Whistling Whale het ook 'n privaat swembad vir gaste om te geniet.
Paradise Beach word begrens deur riviermondings en natuurlike reservate, en gaste kan 'n wye verskeidenheid voëlspesies, insluitend klein wildsbokke en otters, bekyk. Die area bied verskeie aktiwiteite soos swem, seilplankry, branderplankry en vlieërplankry.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Rouxve Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 38
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Joey Fourie-rylaan 23, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Whistling Whale het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Paradise Beach Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Joey Fourie-rylaan 23, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang