White House Guest Farm
Beskrywing
Die 4 terreine deel die gebruik van ablusiegeriewe. Elke staanplek het 'n kraan, lig en kragpunt.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
Prys sluit in
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen die ouderdom van 6 - 18 jaar betaal R60.
Troeteldiere kan op versoek in een van die kamers geakkommodeer word.
Aandete is op versoek beskikbaar en moet vroegtydig gereël word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is baie klein en is vir die budget reiseger. Dit beskik oor lugversorging, 2 enkelbeddens, 'n privaat badkamer met 'n stort, linne en handdoeke, 'n Gemeenskaplike kombuis en leefareas is beskikbaar, asook braaigeriewe. Aandete kan op versoek vooraf gereël word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
Prys sluit in
Slegs die verblyf.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen die ouderdom van 6 - 18 jaar betaal R60.
Troeteldiere kan op versoek in een van die kamers geakkommodeer word.
Aandete is op versoek beskikbaar en moet vroegtydig gereël word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie selfsorgkamer beskik oor lugversorging, 'n dubbelbed, 'n stapelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort. 'n Vyfde persoon kan op 'n matras op die vloer, teen 'n fooi, geakkommodeer word. Verwarmers, linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid het 'n yskas met drankies en tee- en koffiemaakgeriewe. Verblyf is op 'n selfsorgbasis en aandete kan op versoek vooraf gereël word. Private braai area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Slegs die verblyf.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen die ouderdom van 6 - 18 jaar betaal R60.
Troeteldiere kan op versoek in een van die kamers geakkommodeer word.
Aandete is op versoek beskikbaar en moet vroegtydig gereël word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie familie kamer beskik oor lugversorging, dubbel- en enkelbeddens en 'n privaat badkamer met 'n stort. 'n Vyfde persoon kan op 'n matras op die vloer, teen 'n fooi, geakkommodeer word. Verwarmers, linne en handdoeke word voorsien. Aandete kan op versoek gereël word. 'n Kombuis en die leefareas word met die ander kamers gedeel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
Prys sluit in
Slegs die verblyf.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen die ouderdom van 6 - 18 jaar betaal R60.
Troeteldiere kan op versoek in een van die kamers geakkommodeer word.
Aandete is op versoek beskikbaar en moet vroegtydig gereël word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer bied slaapplek aan 3 gaste en is aan die agterkant van 'n privaat woonhuis naby die ontvangsarea geleë, 3 km vanaf die Withuis, chalets, swemdam en staproetes. Dit beskik oor lugversorging, 'n privaat ingang, 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die kamer het 'n privaat badkamer met 'n stort, en handdoeke en linne word voorsien. Die kamer het ook 'n eetarea, en privaat braaipek. Aandete kan op versoek vooraf gereël word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen die ouderdom van 6 - 18 jaar betaal R60.
Troeteldiere kan op versoek in een van die kamers geakkommodeer word.
Aandete is op versoek beskikbaar en moet vroegtydig gereël word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié dubbelkamer is aan die agterkant van 'n privaat woonhuis naby die ontvangsarea geleë, 3 km vanaf die Withuis, chalets, swemdam en staproetes. Dit bied 'n privaat ingang, lugversorging, 'n dubbelbed, privaat badkamer met 'n stort en linne en handdoeke. Die kamer het ook 'n eetarea, braaigeriewe en aandete kan op versoek vooraf gereël word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
Elektriese Toebehore
- •Yskas
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen die ouderdom van 6 - 18 jaar betaal R60.
Troeteldiere kan op versoek in een van die kamers geakkommodeer word.
Aandete is op versoek beskikbaar en moet vroegtydig gereël word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié oopplan-chalet bied slaapplek vir 2 gaste en dit beskik oor 2 enkelbeddens, 'n privaat badkamer met 'n stort, linne en handdoeke, lugversorging, 'n kombuis met 'n tweeplaatstofie en oond, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Braaigeriewe is ook beskikbaar. Aandete kan vooraf bestel word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Slegs die verblyf.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen die ouderdom van 6 - 18 jaar betaal R60.
Troeteldiere kan op versoek in een van die kamers geakkommodeer word.
Aandete is op versoek beskikbaar en moet vroegtydig gereël word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie oopplan-chalet het lugversorging, 'n dubbel- en stapelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, linne en handdoeke, asook 'n kombuis wat met 'n yskas, tweeplaatstofie en oond, en tee- en koffiemaageriewe toegerus is. Braaigeriewe is ook beskikbaar. Aandete kan vooraf bestel word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Slegs die verblyf.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen die ouderdom van 6 - 18 jaar betaal R60.
Troeteldiere kan op versoek in een van die kamers geakkommodeer word.
Aandete is op versoek beskikbaar en moet vroegtydig gereël word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 47 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Mickberg 262, Langs die B1, Grunau, 0000, Karas
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang