Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

White House Guest Farm

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 95 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
RenÉ K
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Wonderlike plaas kuier met kos uit die boonste rakke! Dit was 'n wonderlike plaas kuier met vriendelike mense en heerlike kos!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Pleasant. Fantastiese kos! Warmhartige ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marla V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Fantasies. Ja, baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martlé S
1 nag
5.0
Jun 2024

Fantasties, netheid, gasvry, smaaklik en genotvol. Ons het heerlik gebly! Ons is met soveel gasvryheid ontvang en almal was so vriendelik en behulpsaam. Ons 'home cooked meals' was reuse porsies en so smaaklik. Die staproete is lekker met die mooiste uitsig en die wonderlikste sonsondergang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raymond S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Best Namib stay ever. Clean campsite and very luxurious chalets. The hosts are very friendly and helpful. We ordered food for night 1, which was out of this world. Home-cooked lamb with lovely side dishes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Relaxing, clean, safe and comfortable. We stayed over at White House on our way to Windhoek. The self-catering unit was comfortable, and we had a good rest. The only issue was that the chairs at the island in the kitchen are too high and do not provide enough leg room. The hosts were friendly and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Heerlike skoon verblyf met vriendelike personeel. Dit was ons 2de verblyf by White House en ons beplan dat die volgende een nog langer sal wees. Uitstekende blyplek met vriendelike mense aan die stuur van sake. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Net 'n plesier om daar te oornag. Ons was bevoorreg om weer 'n draai daar te kon maak. Soos in die verlede vriendelik ontvang, gerieflike akkommodasie en heerlike etes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mignon O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Wonderlik. Die verblyf by White House Guest Farm was soos altyd, wonderlik. So 'n rustige atmosfeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Pragtige plek en pragtige mense. Dit is 'n moet om daar oor te bly! Pragtige wit huis, vol nostalgie en geskiedenis. Dit was interessant om te lees waar dit begin het en selfs die foto's van die vorige eienaars te sien. Dit is 'n pragtige plaas en die kamer was baie groot en baie mooi en gerieflik. was baie vriendelik en hulle persoonlike aanslag het ons baie welkom laat voel. Die gekookte aandete was geurig en warm en heeltemal te veel. Selfs die wegneemontbyt het ons baie kilo's ver nog laat smul.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 95

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 47 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Mickberg 262, Langs die B1, Grunau, 0000, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19c57283ac9372a870c5e58f3dcafc386fabf14f9ce69efd44748cad2653b15d4b4cde3ee5c1da3eabb7cb8576b66d3a3aac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 95 5 1 5 Farm Mickberg 262 Off the B1 0000 Karas 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.628286144684 18.381590486653

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang