Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

White Sands

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Foamweg 4, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

White Sands is 'n helder en sonnige selfsorgwoonstel in 'n veilige woonstelgebou in Bloubergstrand en spog met pragtige uitsigte oor die see met Tafelberg in die agtergrond.

Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste op 'n slag en bestaan uit 'n slaapkamer, 'n badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met 'n dubbelslaapbank en 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Die ligging van hierdie gebou is naby plaaslike winkels en restaurante en beskik oor 'n balkon waar gaste ten volle kan ontspan en die uitsigte kan geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 22 resensies vir White Sands
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Morne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Foamweg 4, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink White Sands het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Foamweg 4, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa490385506137f96b098e91d1bb66b518584aa1992e283d61fd8479cf2babfa7a2d6fe478eba0b1db660448bf329e48a502?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 4 Foam Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.818389450767 18.475307822227

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang