Wickenshuis Gastehuis
Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buitekantstraat 198, Pofadder, 8890, Noord-Kaap
-
Vanaf
R800R680 per nag, vir 2 mense -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Wickenshuis Gastehuis bied gerieflike selfsorgverblyf in Pofadder.
Die gastehuis bied verblyf in kamers met lugversorging en slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Die kamers is met dubbelbeddens en enkelbeddens ingerig en gaste maak van badkamers met storte gebruik. Elke kamer het 'n lessenaar, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n privaat stoep met 'n uitsig oor die omgewing.
Gaste deel 'n gemeenskaplike kombuis en sitarea. Braaigeriewe is beskikbaar, en braaipakke is op versoek beskikbaar indien dit vooraf gereël word. Veilige onderdakparkeerplek word voorsien.
Pofadder bied 'n verskeidenheid doendinge, soos 4x4-roetes, duinery, voëlkyk, voetslaan en stap op nabygeleë roetes, en gaste kan die pragtige veldblomme in die lente kom bewonder.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Marli Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Buitekantstraat 198, Pofadder, 8890, Noord-Kaap
- Gaste dink Wickenshuis Gastehuis het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buitekantstraat 198, Pofadder, 8890, Noord-Kaap
-
TGCSA-gradering: