Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wickenshuis Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.2
Veiligheid
4.7
Jan V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2024

Vinnige oornag stop op 'n onbekende dorpie. Die akkommodasie was pragtig skoon en netjies en ons het lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Olaf V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Jul 2023

Teleurgesteld. Wickenshuis het nie op die webtuiste aangedui dat ons 'n toilet en badkamer moes deel nie. Dit noem wel dat die kombuis en sitkamer vir gemeenskaplike gebruik is. Daar was geen water, ys of klein bederfie (goedkoop sjokoladetjie?), geen seep in die badkamer, of sjampoe nie. Die kamerdeur se knip was stukkend, gelukkig het die slot gewerk. Net een bedlampie en dié het nie 'n kragprop gehad nie. Geen inligtingstuk oor die geriewe nie, so ons weet nie eens of daar wifi beskikbaar was nie. Nou oor Pofadder self: ek weet die eienaars van die huis kan aan die volgende min doen, maar ek wil in elk geval net 'n waarskuwing rig aan voornemende besoekers. Buitekant die huis (die laaste huis in die straat), aan die einde van die straat, lê die rommel dik gestrooi. Trouens, dit lyk dieselfde dwarsdeur die hele dorp. Die paaie is so vol gate dat mens langs die pad moet ry. Ek het lanklaas so 'n vlak van afskeep deur 'n munisipaliteit gesien. Ek en my vrou het twee nagte in Wickenshuis bespreek en vol vooruit betaal, want ons het fotografie-planne vir die dag gehad. Ons het egter na een nag verder gereis en op 'n ander plek gaan bly, en die 2de nag se fooie aan ervaring afgeskryf.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Marli
Wickenshuis Gastehuis
Goeie Dag Olaf en Ora Baie dankie dat julle die tyd geneem het om vir Wickenshuis 'n resensie te skryf. Ons is werklik jammer dat jul nie jul verblyf in Pofadder (en by ons) geniet het nie! Ons sal hierdie konstruktiewe terugvoer gebruik om aanpassings en verbeterings te maak. Groete

Henna K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Skoon, netjies. Vriendelik, regtig plesier om daar te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marli
Wickenshuis Gastehuis
Hi Henna Dit was 'n voorreg om julle by ons te hê! Dankie dat julle die tyd geneem het om vir ons terugvoering te gee, dit word opreg waardeer. Mag julle n pragtige reis verder hê. Ons hoop om julle weer by ons te kan verwelkom! Wickenshuis Groete

Pierre L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2021

Goed ontvang en lekker gekuier. Die muskiete was 'n probleem (oral in die Noord-Kaap na die goeie reën).

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marli
Wickenshuis Gastehuis
Baie dankie vir jou resensie! Dit maak my hart altyd bly om te hoor as iemand lekker by ons gebly het. Kom gerus weer!

Lex K
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2021

Effektiewe verkoeler na 'n lang stowwerige reis. Vriendelike ontvangs!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marli
Wickenshuis Gastehuis
Hi Lex Dankie vir die resensie, ons waardeer dit vreeslik baie. Ons hoop om julle weer te verwelkom as jul Pofadder se kant toe kom. Groete Wickens Bestuur

Basie P
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2021

Baie netjies en skoon met alles wat benodig word vir 'n oornagslaap. Het heel veilig gevoel en heerlik geslaap, ver weg van die groot pad.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Marli
Wickenshuis Gastehuis
More Jean Pierre Baie dankie vir die terugvoering en dat jy tyd geneem het om vir ons 'n resensie te skryf. Ons waardeer dit baie aangesien dit ons help om te verseker dat ons, ons gaste 'n onthou-ervaring kan gee. Ons hoop om julle weer te sien. Groete Wickenshuis Bestuur

Reginald J
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2021

Goeie waarde vir geld. Die kamer was mooi skoon en goed toegerus en netjies en personeel behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Marli
Wickenshuis Gastehuis
Hi Reg Dankie vir die terugvoer, ek deel dit graag met ons personeelspan! Ons hoop dat ons weer so bevoorreg sal wees om julle te verwelkom. Mag julle 'n pragtige en veilige reis verder he! Groete Wickenshuis Span

Veronique O
1 nag
5.0
Des 2020

Perfect place to stay in Pofadder. The room was comfortable and clean. Marli was very friendly and helpful. I can only recommend that place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marli
Wickenshuis Gastehuis
Hi Veronique. Thank you so much for the wonderful review, we are glad you enjoyed your stay with us. We hope to see you again in the future. Kindest Regards

Genevieve N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2020

Clean and lovely. Clean and neat accommodation in a very small town. We had everything we needed and they were very accommodating for extra requests. Very happy with the large room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marli
Wickenshuis Gastehuis
Dear Genevieve Thank you so much for the rating! We are thrilled that you enjoyed your stay with us and we do hope to see you in the future again. Have a blessed day Regards Wickens Management

Shane P
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2020

Great place with access to the bigger house and kitchen which was good at a good price. Overall good stay. Great place, with access to the bigger house and kitchen which was good. The shower needs fixing, The town has nothing to do really. It was a stopover for us. There is a cool burger place in town which you should not miss.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marli
Wickenshuis Gastehuis
Hi Shane, Thank you for taking the time to review our establishment, it is greatly appreciated. Thank you for the mention regarding the shower, we will most definitely have a look at it. We are glad you enjoyed your stay and we hope to see you again whenever you have to stop over in our area. Have a wonderful day.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Marli Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R800
R 800 R 680
per nag, vir 2 mense
Vanaf R800
R 800 R 680
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekantstraat 198, Pofadder, 8890, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfee8e07c082c4b181f6a1a27fb8d008a2ead303f8b7b0b2dc93c660603f66e4edefaf2c5564d31d2c8007908c39a6be48486?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R680 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 198 Buitekant Street Pofadder 8890 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.128730603432 19.391403471894

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang