Wild Break Self Catering
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chapmanstraat 4, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Wild Break Self Catering bied selfsorgverblyf in die stil dorp Seaview, net 'n kort entjie vanaf Gqeberha (Port Elizabeth) en reg langs die see. Dit is ook gerieflik geleë net 25 km vanaf Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe.
Verblyf word aangebied in 2 eenhede, 'n vakansiehuis en vakansiekothuis. Albei is gemaklik ingerig en toegerus vir 'n ontspanne selfsorgvakansie. Daar is 'n privaat paadjie wat toegang verleen tussen die rotse na die strand.
Die Sea Forever-vakansiehuis het slaapplek vir 14 gaste en beskik oor 6 slaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis, eetkamer, 2 sitkamers en oorgenoeg vermaakareas. Hierdie kamer het toegang tot 'n groot swembad. Let asb. dat as gevolg van die waterbeperkings word die swembad met boorgatwater gevul is. Daar is geen waarborg dat die swembad in werking sal wees ten tyde van bespreking nie aangesien ons nie munisipale water mag gebruik nie. Ons probeer ons bes om te verseker dat die swembad te alle tye in werking is.
Die Wave Catcher-vakansiekothuis het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers, 'n kombuis en 'n oopplan-eetkamer en -leefarea met 'n slaapbank. Let asb. dat hierdie eenheid nie toegang tot die swembad het nie.
Wild Break het veilige afstandbeheertoegang en parkeerplek in 'n dubbelmotorhuis vir Sea Forever se gaste en agter 'n hek vir Wave Catcher se gaste. Die eenhede kan op versoek en teen ekstra koste daagliks skoongemaak word. Gratis WiFi is beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Dalene Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 62
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Chapmanstraat 4, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Gaste dink Wild Break Self Catering het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Seaview Clarendon Marine Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chapmanstraat 4, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang