Wild Clover Cottages
Beskrywing
Hierdie eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Daar is 'n TV met DStv, lugversorging, 'n oopplan-sitarea en -eetarea met 'n kaggel, asook 'n toegeruste kombuis. Die een kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Daar is 'n stapelbed in die sitarea. Buite is daar ingeboude braaigeriewe op die stoep. Die eenheid kyk uit oor die Villiera Wildreservaat en kyk ook uit op Tafelberg.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen ekstra kostes vir stapelbedkamers nie.
Daar mag nie meer as 2 kinders oorslaap nie.
Die plaas het permanente inwoners en sekuriteit.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R304, Koelenhofpad, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang