Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wild Clover Cottages

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.9
Veiligheid
4.3
Pieter V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Relaxing atmosphere! Wild Clover Cottages are perfect for a peaceful getaway and are within close proximity to top-class vineyards.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Rustig en ontspannend. Ons het heerlik gebly, lekker op die stoep gesit en die diere dopgehou, vleisie gebraai. Pragtige sonsondergang. Wees net bewus daarvan dat die eenhede aanmekaar vas is, dit mag dalk voel of jou bure vir jou luister.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Sep 2023

Peaceful The rustic atmosphere on a farm. Quiet. Lovely cottage bordering on a Nature reserve. Good W-iFi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Jacques
Wild Clover Cottages
Thank you Natasha ,its wonderful have you here at our cottages hope to see you again in future.

Anthony T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mrt 2023

Rustic and chilled. We were in town for a wedding (Stellies is a relatively beautiful part of the world) and booked a stay at Wild Clover Cottages. Being a small establishment on a farm, we were happily surprised that it came up on Uber, which made the car trip from the airport straightforward. We did have power issues, due to cable theft in the area, but Jacques kept us updated on this and power was eventually restored. The photos are accurate but certainly don't show the farm on the other side of the cottages. Overall I think you get what you pay for. It was cosy, clean, and quiet. We did have some late-night drinks with a herd of springboks and woke up to zebras and that's always something special about Africa.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Joanie P
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Jan 2023

Lekker sentraal naby alles. Lekker gebly. Baie lekker ligging. Great uitsig oor Tafelberg en wilde diere met sonsondergang.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Div D
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2023

Ligging is baie sentraal en die uitsig oor wildkamp is uitstekend. Baie potensiaal, maar kort bietjie aandag.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anneline B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Mrt 2023

Beautiful view. No water. No electricity with extra light for loadshedding. No gas and the braai area was really dirty. No braai grid.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Gerhard E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Baie mooi en rustig. Die uitsig oor die dam met al die wild was regtig baie mooi. Ons sal definitief weer hier oorbly sodra ons in die omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Okt 2022

Peaceful, scenic and private. Thanks for a lovely stay. We would definitely consider going back if in the area again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rouvé B
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2022

Rustig. Weg van die buitewêreld op die agterstoep met 'n pragtige uitsig op die wilddiere. Selfsorg is lekker, maar vir 'n buitebraai behoort daar 'n braaitang vir die hout én vleis te wees. Die deure na die stoep het moeilik gesluit en ons moes by een in om by die ander te uit. Ons het dit amper oopgelos, want ons was haastig. Maar ons het maar aanhou probeer. Geen skêr. Slegs een skerpmes. Dit is 'n paar kleingoedjies waaraan ek sal aandag gee om vir gaste wat van ver kom dit gemakliker te maak. Ons moes by die restaurant sout leen. Daar is geen winkel naby nie so as mens nie jou eie sout, skêr en skerpmesse neem nie kan 'n mens nie die buitebraai, wat die hoogtepunt was van Erfenisdag, ten volle benut nie. Gaste kan dalk vooraf gewaarsku word van beurtkrag en daar kan voorgestel word dat hulle hul eie ligte voorsien. Die een in die kombuis was te min. Verder was dit heerlik. Stil. Rustig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 704
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 704
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R304, Koelenhofpad, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI3MDE1ZjI0LTRkZWMtNGZhMC1hNDMxLTUyMGFjZWIzYzFhYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 704 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 R304 Koelenhof Road Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.847902 18.800418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang