Wild Clover Cottages
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R304, Koelenhofpad, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 704 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ontdek hierdie versteekte juweel in die Kaapse Wynlande.
Wild Clover Cottages is naby Stellenbosch geleë en spog met 'n uitsig oor die unieke Joint Venture Villiera Wildlife Sanctuary. Dit is die tuiste van kameelperde, elande, gemsbokke en 'n verskeidenheid ander spesies. Daar is ook 'n rits voëlspesies en die plaas ondersteun die teel van die Bloukraanvoël.
Indien gaste gelukkig is, sal hulle wild sommer van die kothuis en stoep af kan sien. Tafelberg is duidelik sigbaar en sorg vir 'n ongelooflike sonsondergang. Die omliggende wynlande is ook beslis iets om te aanskou.
Elke selfsorgkothuis het lugversorging en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 jong kinders op stapelbeddens. Daar is 'n leefarea met satelliet-TV, 'n kombuis met 'n stoof, yskas en 'n mikrogolfoond, en meubels. Die buitestoep het braaigeriewe. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Buite is daar genoeg ruimte vir kinders om te speel en WiFi is beskikbaar in die kothuise, sowel as die restaurante en die venue.
Ander geriewe op die plaas sluit die Saggy Stone Restaurant, die Equine-sportsentrum en die Wijnlanden-venue vir troues en funksies in. Wildritte en warmlugballonritte kan by ontvangs gereël word.
Wild Clover Cottages is 42 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe geleë. Franschhoek en die Paarl is ook maklik bereikbaar en het baie besienswaardighede om te besoek.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Jacques Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- R304, Koelenhofpad, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Wild Clover Cottages het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R304, Koelenhofpad, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang