Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Wild Fig Guest House

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Tonie G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Ons het baie lekker gebly. Plek was mooi skoon en die geriewe goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesbet K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Rus vir die siel. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carien B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

Gerieflik, netjies en veilig. Ons het baie lekker gebly. Was baie netjies. En die eienaar is baie behulpsaam. Loop afstand van eetplekke en ons twee hondjies was ook welkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.8
Mrt 2024

Will not return. Kettle had rust in it. Cups had a brown rim. The house had a terrible smell in the mornings. Not much light when entering at night. Just need a good refurbishing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Bertus B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2023

Awesome. Was awesome, goeie diens, lekker plek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martha B
Kort verblyf
4.0
Jun 2023

Baie rustige omgewing. Die weer het net nie saamgespeel nie. Ek het baie lekker gekuier. Ek het nie loadshedding gehad nie, want daar was altyd lig behalwe vir die laaste aand toe het loadshedding die probleem laat ontstaan dat die krag toe af is en iets foutgegaan het. Maar ek het baie lekker gebly, dit was rustig en waarna ek gesoek het. Lekker in die bed gelê en TV gekyk. Het nie geweet WIFI was beskikbaar nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cladjeena V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Jan 2023

Lekker gebly. Rustig, pragtige plekke. Lekker gebly.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Marelie L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Great waarde vir geld. Frank was baie behulpsaam en vriendelik en alles was mooi skoon en op sy plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liz E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2022

Goed. Net wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Martie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2022

Genoegsaam. Tevrede met verblyf.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Lise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Vos-straat 5, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUzMTViYThlLTE3YzUtNDQyOC05MDNiLWYwY2ZlZTczMWViMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 5 De Vos Street Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.344432642366 19.011454582214

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang