Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wild Olive A

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
3.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.5
Veiligheid
4.7
Dianna V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lovely place to stay. Very pleasant, clean and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudie E
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Baie lekker. Baie lekker, netjies en loop afstand van die mall. Ek sal dit net aanbeveel as daar 4 grootmense is, eerder 'n plekkie waar die badkamer apart is. Die badkamer is in die kamer en dit maak dit bietjie onpersoonlik as 4 grootmense dit deel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sammy B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Gerieflik, naby winkelsentrum, veilig, netjies. Definitely enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Aangenaam. Goeie verblyf sentraal in Windhoek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shane J
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Feb 2024

Sal weer gebruik maak van julle diens. Het my verwagtinge oortref vir die prys.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chadley M
1 nag Saam met vriende
4.4
Jan 2024

Very nice place to stay, although Windhoek was not that impressive as a city. Very nice apartment to stay at. Right across the Grove Mall. While they do allow braais, there is no braai equipment at the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Washiela
Wild Olive A
Dear Chadley, Thank you for choosing to stay with us at Wild Olive. We strive to improve every day. I'm sorry to hear that you could not find the braai equipment. The braai stand is foldable and kept in the kitchen cupboard (sink). I wish you would have asked for it so I could have told you. Thank you, Washiela

Anonieme gas
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2024

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ronel L
1 nag Saam met vriende
3.8
Mrt 2024

Alles was baie mooi. Alles wat nodig is, was daar. Het lekker gebly, net 'n paar goedjies was onprakties. Die plekkie is klein. Die badkamer in die hoofslaapkamer is moeilik as iemand in die aand badkamer toe wil gaan terwyl iemand in die sitkamer slaap. Die TV het die hele tyd sein verloor.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Vanessa F
Kort verblyf Gesin met tieners
2.2
Mei 2024

Aaklig. 1. Dis nie Wild Olive A nie, dis nr 74. 2. Sleutel was nie by die hek nie en die wagte het nie geweet van ons koms. Plek is vrek klein, toilet is skeef, nie genoeg beddegoed gewees. Die fan in die kamer het afgeval want hy is skaars aan 'n hak vas. Daar was kakerlakke in die plek. Daar was net genoeg krag op die prepaid boks om ons te hou.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Fred B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.0
Jan 2024

Disappointed. Not clean. Furnished very inexpensively. Nothing works. TV doesn't work. Fan in bedroom is broken. Barely any cutlery and crockery. Terrible linen.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Washiela
Wild Olive A
Hi Brittany, I'm sorry to hear about your bad experience. You stayed with us for quite some days but did not report any issues. The TV definitely does work. I'm sorry if you didn't know how to operate it. It would have been better if you had asked for assistance. I don't understand how the fan did not work for you but is working for other clients. I wish you could have communicated with us, we could have made it better for you. As for cutlery, we only provide sets of 4 as our apartment only accommodates 4. We strive to improve and are definitely making changes. We can't make everyone happy, but we do try our best to ensure your comfort.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Washiela Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ombika-straat, Kleine Kuppe, Windhoek, 0000, Khomas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73157e3a6d760539f7d3942424b0881af205a5e83db0945ee8a4ba1041e7a9d66a99924a021090a4d05bff3039994be4699b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 11 5 1 4 Ombika Street Kleine Kuppe 0000 Khomas 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -22.622667141938 17.093890973772

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang