Wild Olive Self-Catering Cottage
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wilde Olyf-straat 4, Riebeek-Kasteel, 7300, Wes-Kaap
- Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Wild Olive Self-Catering Cottage is in Riebeek-Kasteel, 'n skilderagtige dorp in die middel van olyf- en wynplase. Die kothuis is in 'n stil doodloopstraat net 1 km vanaf die middedorp.
Die kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en beskik oor 1 en suite-slaapkamer met 'n koninggrootte-bed. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kothuis het 'n kombuisie wat met 'n mikrogolf, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die dorpie het talle restaurante wat gaste kan geniet. Die leefarea het 'n slaapbank waarop 2 klein kinders kan slaap, asook 'n etenstafel met sitplek vir 4.
Gaste kan 'n braai op die stoep met 'n uitsig oor die tuin geniet. Veilige parkeerplek op die perseel en onbeperkte WiFi word voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Clive Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Wilde Olyf-straat 4, Riebeek-Kasteel, 7300, Wes-Kaap
- Gaste dink Wild Olive Self-Catering Cottage het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wilde Olyf-straat 4, Riebeek-Kasteel, 7300, Wes-Kaap