Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wild Olive Self-Catering Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Theresa H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Excellent. Awesome stay. Small things like filter coffee, body wash, etc. were supplied. Even yoghurt!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Privaat, skoon en stil. Baie lekker gebly, net 1 nag geslaap. Vriendelik ontvang en alles wat jy nodig het in die woonstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marié B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Gerieflike akkommodasie met alles wat jy benodig. Wild Olive is goed geleë en het ons baie lekker oornag, goeie bed, goeie kussing en alles was netjies en skoon. Sal beslis vir enigeen kan aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilna T
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Gemaklik en gasvry! Sal dit definitief aanbeveel, alles wat nodig is en meer. Dit was so lekker, van die begin af so welkom en gemaklik gevoel met die gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

My partner and I really enjoyed our stay. What a lovely place to stay and chill. Perfectly located and the host was very accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen G
1 nag
5.0
Jun 2024

Loved it. Will definitely be back! Absolutely awesome! Classy and clean. My car was safely locked behind gates, the hostess was so welcoming and friendly. A home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Clive
Wild Olive Self-Catering Cottage
Hello Carmen Thank you very much, it was a pleasure to host you and we hope to see you again some time!

Erika D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2024

Was luuks, gemaklik en huislik, na 'n koue dag van rivier resies. Luuks, lekker en gerieflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Clive
Wild Olive Self-Catering Cottage
Hi Erika Thank you and very well done on your marathon! We hope to see you again in the future.

Claudette W
Kort verblyf
4.8
Jun 2024

Dit was fantasties. Karen is 'n wonderlike gasvrou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Clive
Wild Olive Self-Catering Cottage
Hi Claudette, thank you for taking the time to rate our B&B. It was great to have you and we look forward to seeing you again in the future.

Anja B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Baie lekker. Vreeslik lekker gebly en geslaap. Mense is vreeslik vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Clive
Wild Olive Self-Catering Cottage
Hello Anja, baie dankie vir jou 'review'. Ons sien uit om julle weer by ons te hê en veilig ry op julle vakansie. Groete Clive & Karen

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Clive Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wilde Olyf-straat 4, Riebeek-Kasteel, 7300, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa520ca72622099c446df87e9554e0dd120b07b00d55eccdf393ccc72a994a5639696b720a62d21bf6ef56910e50f07db62cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 4 Wilde Olyf Street Riebeek-Kasteel 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.38450077024 18.903693303041

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang