Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wild Olive Self-Catering Cottage

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wilde Olyf-straat 4, Riebeek-Kasteel, 7300, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Wild Olive Self-Catering Cottage is in Riebeek-Kasteel, 'n skilderagtige dorpie te midde van olyf- en wynplase geleë. Die kothuis is in 'n stil doodloopstraat geleë net 1 km vanaf die middedorp.

Die kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en beskik oor 1 en suite-slaapkamer wat met 'n koninggrootte-bed ingerig is. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kothuis het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe, sou jy kies om nie die talle restaurante wat in die dorp aangebied word, te geniet nie. Die leefarea het 'n slaapbank wat 2 klein kinders kan akkommodeer, asook 'n etenstafel met sitplek vir 4.

Gaste kan 'n heerlike braai geniet op die patio wat oor die tuin uitkyk. Veilige parkeerplek van die straat af word voorsien, sowel as onbeperkte WiFi.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Lindie M
Saam met lewensmaat
5.0
Privaat, skoon en stil. Baie lekker gebly, net 1 nag geslaap. Vriendelik ontvang en alles wat jy nodig het in die woonstel.
Okt 2024
Marié B
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike akkommodasie met alles wat jy benodig. Wild Olive is goed geleë en het ons baie lekker oornag, goeie bed, goeie kussing en alles was netjie...
Sien meer
Okt 2024
Wilna T
Saam met vriende
5.0
Gemaklik en gasvry! Sal dit definitief aanbeveel, alles wat nodig is en meer. Dit was so lekker, van die begin af so welkom en gemaklik gevoel met die...
Sien meer
Sep 2024
James C
Saam met lewensmaat
5.0
My partner and I really enjoyed our stay. What a lovely place to stay and chill. Perfectly located and the host was very accommodating.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Carmen G
5.0
Loved it. Will definitely be back! Absolutely awesome! Classy and clean. My car was safely locked behind gates, the hostess was so welc...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Clive Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Wilde Olyf-straat 4, Riebeek-Kasteel, 7300, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wild Olive Self-Catering Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wilde Olyf-straat 4, Riebeek-Kasteel, 7300, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa520ca72622099c446df87e9554e0dd120b07b00d55eccdf393ccc72a994a5639696b720a62d21bf6ef56910e50f07db62cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 4 Wilde Olyf Street Riebeek-Kasteel 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.38450077024 18.903693303041

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang