Wild Paradise Cottages
Beskrywing
Dié kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers wat onderskeidelik 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens het. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die oopplan-kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien. Dit lei na die sitarea waar daar gemaklike rusbanke en 'n TV met stroomdienste is en 'n eetarea. Gratis WiFi is beskikbaar. Buite is daar 'n lieflike grasperk, sitplek en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers wat onderskeidelik 'n koninggrootte-bed en 'n stapelbed het. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die oopplan-kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien. Dit lei na die sitarea waar daar gemaklike rusbanke en 'n TV met stroomdienste is en 'n eetarea. Gratis WiFi is beskikbaar. Buite is daar 'n lieflike grasperk, sitplek en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié sonkrag aangedrewe chalet bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer het onderskeidelik 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die sitarea waar daar gemaklike rusbanke en 'n TV met stroomdienste is en die eetarea wat 'n kaggel het. Gratis WiFi is beskikbaar. Die eenheid lei na 'n onderdakstoep met sitplek en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 45, Quarry Lane Farms, Gqeberha (Port Elizabeth), 6018, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang