Wild Tree Lodge
Beskrywing
Hierdie kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n lessenaar, lugversorging met verhitting, 'n TV en gratis WiFi. Die kamer het 'n uitsig oor die tuin en word daagliks skoongemaak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
'n Pendeldiens is op versoek beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |

Hierdie kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort en bad, dubbelwasbak en toilet. Die kamer het 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n lessenaar, lugversorging met verhitting, 'n TV en gratis WiFi. Die kamer het 'n balkon met 'n uitsig oor die tuin. Trappe lei na die kamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
'n Pendeldiens is op versoek beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie pragtige tuinkamer bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n koninggrootte-bed, en 2 enkel opblaasmatrasse/kampbedjies kan op versoek bygevoeg word. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging met verhitting, 'n TV en gratis WiFi. Verder spog die kamer met 'n sitarea met tuinuitsigte.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
2 x Kindermatras vir 1
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Pendeldiens is op versoek beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suite bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Dit het 'n koninggrootte-bed en 'n dubbelmatras vir kinders. Die en suite-badkamer het 'n stort en bad. Die kamer het 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n lessenaar, lugversorging met verhitting, 'n TV en gratis WiFi. Daar is trappe wat na die suite lei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
'n Pendeldiens is op versoek beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suite bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n koninggrootte-bed en 'n dubbelmatras vir kinders. Die en suite-badkamer het 'n stort en bad. Die kamer het 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n lessenaar, lugversorging met verhitting, 'n TV en gratis WiFi. Die suite het 'n balkon met 'n uitsig oor die tuin. Daar is trappe wat na die suite toe lei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kindermatras vir 2
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
'n Pendeldiens is op versoek beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suite bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Dit het 'n koninggrootte-bed en 'n dubbelmatras vir kinders in die leefarea. Die en suite-badkamer het 'n stort en bad. Die suite het 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n lessenaar, lugversorging met verhitting, 'n TV en gratis WiFi. Daar is ook 'n privaat stoep met 'n uitsig oor die tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Kindermatras vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
'n Pendeldiens is op versoek beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die tweeslaapkamerkothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en nog 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers met stortgeriewe. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, 'n ketel, breekware en eetgerei toegerus. Daar is ook 'n eetarea en 'n sitarea. Hierdie eenheid het 'n dek en 'n stoep met 'n lieflike uitsig oor die tuin. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Kindermatras vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
'n Pendeldiens is op versoek beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Walsh-weg 7, Kilfenora, Benoni, 1501, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang