Wilde Avontuur
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Steffi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Isak W - Jul 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs. Het sommer tuis gevoel. Baie gerieflik. Lekker gebly!
Wilde Avontuur se terugvoer
Hi Isak
Dankie vir die vriendelike boodskap. Ons is bly julle het dit geniet en hoop om julle weer te sien.
Eureka B - Jan 2022
Algehele gradering
Awesome, baie lekker gekuier so rustig in natuur, baie vriendelike bestuur.
Wilde Avontuur se terugvoer
Dankie Eureka, ons is bly julle het dit geniet en ons sien uit daarna om julle weer te sien.
Pierre O - Jun 2021
Algehele gradering
Baie dankie Elma, Andries en personeel vir julle gasvryheid en vriendelikheid. Ek het die verblyf baie geniet - alles goed en funksioneel ingerig.
Wilde Avontuur se terugvoer
Baie dankie Pierre, bly jy het dit by ons geniet. Hoop ons sien jou gou weer.
Gert S - Aug 2020
Algehele gradering
Lekker rustig en privaat.
Wilde Avontuur se terugvoer
Baie dankie, Gert.
Gaste soos jy is altyd welkom!
Tshwene M - Jan 2019
Algehele gradering
Better than you would expect.
Wilde Avontuur se terugvoer
Thank you, Tshwene, we look forward to having you here again.
Manie B - Feb 2018
Algehele gradering
Dit was heerlik!
Wilde Avontuur se terugvoer
Dankie vir die vriendelike woorde Manie!
Ons sal werk maak van die staproete.
Christa L - Jan 2018
Algehele gradering
Besonderse plekkie.
Wilde Avontuur se terugvoer
Dankie, Christa.
Herman S - Des 2015
Algehele gradering
Die stilte en rustigheid is absoluut fantasties!
Wilde Avontuur se terugvoer
Dankie, Herman. Die grondpad is sleg ja, vat hom maar stadig!
Claudia S - Mei 2015
Algehele gradering
The room was beautiful and the staff exceptionally friendly and helpful.
Wilde Avontuur se terugvoer
Thank you, Claudia.
Marilise K - Mrt 2015
Algehele gradering
Heerlik en rustig
Wilde Avontuur se terugvoer
Dankie, Marilise.
Riaan V - Feb 2015
Algehele gradering
Gerieflik.
Wilde Avontuur se terugvoer
Dankie, Riaan.
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Avontuur-plaas, Vaalwater, 0530, Limpopo