Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wilde Avontuur

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Tarina W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Baie vriendelike ontvangs. Het sommer tuis gevoel. Baie gerieflik. Lekker gebly! Sal hom definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Steffi
Wilde Avontuur
Hi Isak Dankie vir die vriendelike boodskap. Ons is bly julle het dit geniet en hoop om julle weer te sien.

Eureka B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Awesome, baie lekker gekuier so rustig in natuur, baie vriendelike bestuur. Baie vriendelike ontvangs. Baie netjies en so rustig weg van die geraas. Beveel die plek met graagte aan. Baie lekker gekuier, sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Steffi
Wilde Avontuur
Dankie Eureka, ons is bly julle het dit geniet en ons sien uit daarna om julle weer te sien.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Okt 2022

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Pierre O
1 nag Besigheidsreis
4.8
Jun 2021

Baie dankie Elma, Andries en personeel vir julle gasvryheid en vriendelikheid. Ek het die verblyf baie geniet - alles goed en funksioneel ingerig. Indien jy 'n liefhebber van vetplante/kaktusse is, besoek gerus! Verder het hondevriend Diesel en sy katmaat Valiant vir groot plesier gesorg soos hulle mekaar rondjaag. Die rustigheid buite die dorpsomgewing is 'n wenner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Steffi
Wilde Avontuur
Baie dankie Pierre, bly jy het dit by ons geniet. Hoop ons sien jou gou weer.

Gert S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2020

Lekker rustig en privaat. Die eenhede is net wat mens soek vir 'n rustige, genotvolle besoek weg van die huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Steffi
Wilde Avontuur
Baie dankie, Gert. Gaste soos jy is altyd welkom!

Tshwene M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2019

Better than you would expect. I will definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Steffi
Wilde Avontuur
Thank you, Tshwene, we look forward to having you here again.

Manie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2018

Dit was heerlik! Was ongelukkig baie droog, kort reën. Ten spyte daarvan is die tuine netjies en versorgd. Die etes was hemels, altyd wildsvleis op die bord. Kort dalk 'n lekker gemerkte staproete deur die bos? Eienaars is baie aangename mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Steffi
Wilde Avontuur
Dankie vir die vriendelike woorde Manie! Ons sal werk maak van die staproete.

Christa L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2018

Besonderse plekkie. Sal beslis weer gaan kuier. Baie besonderse plekkie, baie gemaklik en skoon. Pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Steffi
Wilde Avontuur
Dankie, Christa.

Herman S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2015

Die stilte en rustigheid is absoluut fantasties! Kan nie wag om weer te gaan nie! Ons en die kinders het dit baie geniet! Die grondpad is net baie sleg, maar dit sal my nie keer nie! Dankie Elma, dit was amazing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Steffi
Wilde Avontuur
Dankie, Herman. Die grondpad is sleg ja, vat hom maar stadig!

Claudia S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2015

The room was beautiful and the staff exceptionally friendly and helpful. See the stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Steffi
Wilde Avontuur
Thank you, Claudia.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Steffi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Avontuur-plaas, Vaalwater, 0530, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd35d8a1d9d82e427d9832a195c35571c5f240f6ffe8113116f616cf352426f1719cb4cf445e91588d7e60317bc0244012a57?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Farm Avontuur Vaalwater 0530 Limpopo 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -24.330176 28.158247

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang