Wilderness Oceans 18 Apartment
Kry 25% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2024 tot 30 Nov 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: George-weg, Lagoon Beach 18, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 200R1 650 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Wilderness Oceans 18 Apartment skuil in die hartjie van Wildernis, 'n kusdorpie op die Tuinroete in die Wes-Kaap. Hiér kan gaste lieflike see-uitsigte in 'n knus tweeslaapkamer-selfsorgwoonstel met 'n toesluitmotorhuis geniet. Dit is die ideale wegbreek vir gaste wat op soek is na ontspannende verblyf.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort-oor-bad.
Die oopplan-leefarea het 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n TV en die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf en 'n lugbraaier toegerus. Gaste kan op die balkon ontspan en die asemrowende uitsig bewonder. Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is beskikbaar.
Die woonstel is in 'n klein kompleks geleë en is stapafstand vanaf nasionale parke, restaurante en Blouvlagstrande geleë. Die woonstel het 'n uitstekende, gerieflike ligging naby winkels, koffiewinkels en kulturele besienswaardighede, maar let asb. daarop dat die plaaslike verkeer en besige gemeenskap soms gehoor kan word.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Melanie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- George-weg, Lagoon Beach 18, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Gaste dink Wilderness Oceans 18 Apartment het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: George-weg, Lagoon Beach 18, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang