Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wilmot Cottages

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Harold T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Very relaxing and wonderful opportunity to visit a city where we lived. Very comfortable and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alet B
1 nag
5.0
Nov 2023

Lekker ontspan. Ons is baie vriendelik ontvang. Die ligging was ideaal. Die eenheid het alles wat nodig is. Heerlik ontspan by die swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shena
Wilmot Cottages
Thank you for the kind words, Tertius. It was such a pleasure to host you and your family. Hope to see you again soon.

Nerien C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Ons was in PE vir ons kinders se Interskole teen Pearson. Wilmot Cottage het ons verwagtinge ootref. Dit het alles wat mens nodig het om gerieflik te bly vir 'n kuier by die see of vir ander sake. Daar is lekker baie pakplek en die cottage is baie gerieflik ingerig vir gaste. Die gasvrou voorsien selfs handewasseep, koffie en tee en ander noodsaaklikhede wat 'n welkome indruk skep. Die cottage is ook lekker ruim met 'n pragtige tuin. Die gasvrou het ons baie welkom laat voel en met als gehelp wat ons nodig gehad het. Ons sal beslis weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shena
Wilmot Cottages
Baie dankie, Nerien, dit was 'n voorreg om julle te verwelkom.

Germarie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Wonderlike plek. Baie goed geleë en vriendelike eienaar. Het baie tuis gevoel. Groot, ruim area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Quiet area to stay and relax and great service. Excellent service and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanette S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Gerieflik, skoon en vriendelik. Dit was presies waar ons wou wees. Dit was net so aangenaam soos die vorige keer wat ons daar was (2020) en ons het die rustigheid baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizna S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Veilige, netjiese verblyf met alles wat ons nodig gehad het. Shena is 'n lieflike gasvrou. Ontbyt was heerlik en ons het alles gehad wat ons nodig gehad het tydens ons verblyf. Ons was gemaklik. Alles is pragtig skoon, die beddens is gemaklik en daar is veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shena
Wilmot Cottages
Thank you Elizna - hope you are home safely and that Sebastian did really well with his final competition.

Melody S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2023

Vriendelike diens, aangename en aantreklike verblyf opsie. Eienaars is vriendelik en ontvermend. Skoon en netjiese erf met genoeg ruimte om rond te beweeg en areas om te ontspan (binnenshuis, om die swembad, op die stoep of in die tuin). 'n Groot pluspunt is die gordyne wat alle lig uitblokkeer. Interior is netjies en mooi op die oog.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

We had a wonderful stay at Wilmot Cottages. Nick and Shena are great people and gracious hosts. It is a warm and comfortable place to stay with all the amenities needed. We enjoyed the area where it is situated and felt completely safe at all times. Getting around Port Elizabeth from here was so easy. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Shena
Wilmot Cottages
Thank you for the kind words, Heather. It was lovely to meet you and to catch up on extended family and friends. We hope to see you again soon.

Vijay G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2023

Excellent location, comfortable and clean. The cottages are clean and comfortable, and very nicely located. The facilities suited us as a base for our visit to family in Gqeberha. The hosts are pleasant. thoughtful of our needs, helpful and very responsive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Shena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bradleyweg 13, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA281ef4eaa01bcb501f46d447f5b17c52d1a712e1fbd29f9e1d935483e4e50b085256f265c58b7b7c2adfae089b7753b407c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 13 Bradley Road Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.994323269547 25.669719493435

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang