Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wilmot Cottages

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Shena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 32 resensies vir Wilmot Cottages
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Harold T - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harold T

Very relaxing and wonderful opportunity to visit a city where we lived.

Very comfortable and welcoming.

Alet B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet B

Lekker ontspan.

Ons is baie vriendelik ontvang. Die ligging was ideaal. Die eenheid het alles wat nodig is. Heerlik ontspan by die swembad.

Wilmot Cottages se terugvoer

Thank you for the kind words, Tertius. It was such a pleasure to host you and your family. Hope to see you again soon.

Wilmot Cottages
Nerien C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerien C

Ons was in PE vir ons kinders se Interskole teen Pearson.

Wilmot Cottage het ons verwagtinge ootref. Dit het alles wat mens nodig het om gerieflik te bly vir 'n kuier by die see of vir ander sake. Daar is lekker baie pakplek en die cottage is baie gerieflik ingerig vir gaste. Die gasvrou voorsien selfs handewasseep, koffie en tee en ander noodsaaklikhede wat 'n welkome indruk skep. Die cottage is ook lekker ruim met 'n pragtige tuin. Die gasvrou het ons baie welkom laat voel en met als gehelp wat ons nodig gehad het. Ons sal beslis weer daar oorbly.

Wilmot Cottages se terugvoer

Baie dankie, Nerien, dit was 'n voorreg om julle te verwelkom.

Wilmot Cottages
Germarie R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Germarie R

Wonderlike plek.

Baie goed geleë en vriendelike eienaar. Het baie tuis gevoel. Groot, ruim area.

Riaan B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan B

Quiet area to stay and relax and great service.

Excellent service and friendly.

Sanette S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette S

Gerieflik, skoon en vriendelik.

Dit was presies waar ons wou wees. Dit was net so aangenaam soos die vorige keer wat ons daar was (2020) en ons het die rustigheid baie geniet.

Elizna S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna S

Veilige, netjiese verblyf met alles wat ons nodig gehad het.

Shena is 'n lieflike gasvrou. Ontbyt was heerlik en ons het alles gehad wat ons nodig gehad het tydens ons verblyf. Ons was gemaklik. Alles is pragtig skoon, die beddens is gemaklik en daar is veilige parkering.

Wilmot Cottages se terugvoer

Thank you Elizna - hope you are home safely and that Sebastian did really well with his final competition.

Wilmot Cottages
Melody S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melody S

Vriendelike diens, aangename en aantreklike verblyf opsie.

Eienaars is vriendelik en ontvermend. Skoon en netjiese erf met genoeg ruimte om rond te beweeg en areas om te ontspan (binnenshuis, om die swembad, op die stoep of in die tuin). 'n Groot pluspunt is die gordyne wat alle lig uitblokkeer. Interior is netjies en mooi op die oog.

Ian W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ian W

We had a wonderful stay at Wilmot Cottages.

Nick and Shena are great people and gracious hosts. It is a warm and comfortable place to stay with all the amenities needed. We enjoyed the area where it is situated and felt completely safe at all times. Getting around Port Elizabeth from here was so easy. Highly recommended.

Wilmot Cottages se terugvoer

Thank you for the kind words, Heather. It was lovely to meet you and to catch up on extended family and friends. We hope to see you again soon.

Wilmot Cottages
Vijay G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vijay G

Excellent location, comfortable and clean.

The cottages are clean and comfortable, and very nicely located. The facilities suited us as a base for our visit to family in Gqeberha. The hosts are pleasant. thoughtful of our needs, helpful and very responsive.

Nomahlubi B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nomahlubi B

Great.

Easy to find, secure, and a nice place if you want to hide from all the commotion of the location.

Wilmot Cottages se terugvoer

Thank you Nomahlubi, it was special hosting you and your sisters for the momentous celebration.

Wilmot Cottages
Heinrich C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich C

Die beste ooit ons sal altyd daarvan gebruik maak in die toekoms.

Gaste was awesome. Voel asof 'n mens huistoe gaan.

Francois M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois M

Beautiful private stay.

Hosts are very welcoming, had to cut stay short due to unforeseen reason, however they were very accommodating and understanding, and showed concern.

Daniel V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel V

Perfect location, great hosts, perfect accommodation, enjoyed our stay.

Perfect location, great hosts, perfect accommodation, enjoyed our stay.

Sandra S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra S

Ontspannend.

Ons het net daar oornag, maar dit was 'n baie lekker ervaring. Die gasvrou was baie vriendelik en het ons gou welkom laat voel. Die plek was baie netjies, maar tog huislik ook. Ons het dit baie geniet.

Allan A - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allan A

Eienaar baie behulpsaam en vriendelik. Puik dienste en uiters goeie en veilige omgewing.

Ek en my vrou en twee kinders het ons verblyf by Wilmot Cottages baie geniet en dit is definitief waarde vir geld.

Wilmot Cottages se terugvoer

Thank you so much Allan for this wonderful review. It was such a pleasure having you here. Nick and I wish you all the very best for 2022.

Wilmot Cottages
Vanessa V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vanessa V

Hostess very friendly.

Very friendly welcome, self catering unit had everything you needed.

Nozipho M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nozipho M

It was awesome.

We really enjoyed our stay.

Nomhlobo V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nomhlobo V

Pleasurous.

We had complete privacy. The hosts are nice people the pool area was very therapeutic to all of us. We are definitely going back again.

Johan L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Fantastiese waarde vir geld, vriendelike gasvryheid.

Baie vriendelik verwelkom met aankoms. Elke dag navraag gedoen oor enige benodigdhede. Baie goeie area en navy alle besienswaardighede.

Martie J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie J

Die gasvryheid van Shena en Nic was ongelooflik.

Dit was 'n heerlike privaat naweek met die kinders. Ek hou van die ligging, naby die see, en die omgewing is ook baie goed. Die gasheer en gasvrou is vriendelik en gaan uit hulle pad uit om die verblyf so lekker en aangenaam as moontlik te maak. Baie dankie.

Babalwa S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Babalwa S

Superb.

Very friendly people.

Wilmot Cottages se terugvoer

Thank you Babalwa. It was lovely meeting you and your family and I wish you all a wonderful 2021.

Wilmot Cottages
Carel O - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Carel O

Oud modies, maar skoon.

Redelik ou vertrek met ou meubels, die perseel het beter dae geken.

Ileen D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ileen D

Baie goeie ervaring gewees, vriendelik.

Sal sonder twyfel weer daar tuisgaan!

Magda S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda S

Veilige verblyf met gasvryheid.

Vriendelike gasvrou. Veilige, netjiese cottage met alles wat nodig is. Sal dit vir seker aanbeveel en weer besoek.

Wilmot Cottages se terugvoer

Thank you for the kind words, Magda. It was a pleasure having you here. I hope the golf went well on Sunday.

Wilmot Cottages
Sanette S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette S

Wonderlik.

Dierbare gasvrou, alles was uitstekend. Kan dit sonder voorbehoud aanbeveel. Huislik en warm.

Wilmot Cottages se terugvoer

Dankie Sanette
Ons hoop ons kan al weer help as julle weer in PE is.
Baie groete en ons hoop u dogter sal universiteit geniet.

Wilmot Cottages
Estelle V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle V

Sentraal geleë.

Ons was verras oor die ruimte van die eenheid. Goed ingerig; naby restaurante en winkels. Sal Wilmot Cottages definitief aanbeveel.

Craig M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig M

Netjies en ruim.

Ons was op elke moontlike manier geakkommodeer. Perfekte ligging, netjies en ruim plek.

Wilmot Cottages se terugvoer

Beste Craig,

Baie dankie vir die mooi woorde. Dit was 'n plesier om jou hier te kon huisves.

Groete
Shena

Wilmot Cottages
Gerda J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda J

Wilmot is 'n ware tuiste weg van die huis.

Die eenheid was baie netjies, skoon en gerieflik toegerus. Ons sal weer sonder aarseling van die gasvrye-verblyf gebruik maak in die toekoms.

Wilmot Cottages se terugvoer

Thank you so much for your kind words.
It was a pleasure hosting you and we hope to see you again soon.

Wilmot Cottages
Madelein R - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein R

Heerlike rusplek na 'n lang reis.

Met aankoms was ons hartlik verwelkom deur die gasvrou wat ons dadelik tuis laat voel het. Die plek was netjies met veilige parkering. Die rustigheid van 'n residensiële buurt wat naby die strand en Boardwalk geleë is, maak dit 'n ideale plek om te bly.

Wilmot Cottages se terugvoer

Thank you so much for the kind review. We hope to welcome you again to Wilmot Cottages.

Wilmot Cottages
Stephan D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan D

Wat 'n wonderlike ervaring.

Dit was 'n ongelooflike belewenis die 3 nagte wat ek daar oorgeslaap het. Die ontbyt was puik en die vriendelikheid was aansteeklik. Sal dit beslis aanbeveel en ek sal vir seker nie weer in 'n ander plek in Port Elizabeth tuisgaan nie. Baie dankie.

Whitney H - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Whitney H

It is nice and cosy. Has a homely atmosphere.

The cottage is nice and clean. It has a homely atmosphere.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bradleyweg 13, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA281ef4eaa01bcb501f46d447f5b17c52d1a712e1fbd29f9e1d935483e4e50b085256f265c58b7b7c2adfae089b7753b407c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 13 Bradley Road Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.994323269547 25.669719493435

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang