Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wilmot Cottages

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bradleyweg 13, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Wilmot Cottages bied selfsorgverblyf in Gqeberha (Port Elizabeth) en bied 'n rustige tuin-opset in Somerstrand.

Verblyf word gebied in 2 selfsorg-eenhede met hul eie ingange, kombuisies en TV's met sekere DStv-kanale. WiFi is beskikbaar.

Ontbyt word op versoek teen ekstra koste bedien. Wilmot Cottages bied parkeerplek op die perseel en Weber-braaigeriewe kan op versoek voorsien word.

Kom geniet Gqeberha (Port Elizabeth) se luilekker atmosfeer waar dolfyne net 'n entjie daarvandaan in die branders baljaar. Wilmot Cottages is baie na aan die Universiteit, en net 'n kort entjie vanaf die lughawe, die promenade, winkels en middestad.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Harold T
Saam met lewensmaat
5.0
Very relaxing and wonderful opportunity to visit a city where we lived. Very comfortable and welcoming.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Alet B
5.0
Lekker ontspan. Ons is baie vriendelik ontvang. Die ligging was ideaal. Die eenheid het alles wat nodig is. Heerlik ontspan by die swembad.
Nov 2023
Nerien C
Saam met lewensmaat
5.0
Ons was in PE vir ons kinders se Interskole teen Pearson. Wilmot Cottage het ons verwagtinge ootref. Dit het alles wat mens nodig het om gerieflik te ...
Sien meer
Aug 2023
Germarie R
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike plek. Baie goed geleë en vriendelike eienaar. Het baie tuis gevoel. Groot, ruim area.
Jul 2023
Riaan B
Saam met lewensmaat
5.0
Quiet area to stay and relax and great service. Excellent service and friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Shena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Bradleyweg 13, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Wilmot Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bradleyweg 13, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA281ef4eaa01bcb501f46d447f5b17c52d1a712e1fbd29f9e1d935483e4e50b085256f265c58b7b7c2adfae089b7753b407c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 13 Bradley Road Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.994323269547 25.669719493435

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang