Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wilron

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Pieter O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Gerieflik. Baie lekker, goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecil O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Gerieflik, bekostigbaar. Baie lekker gebly by Wilron.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franco R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Vriendelike mense, lekker gerus voor die lang pad huis toe. Vreeslik baie lekker. Die tannie was baie oulik om die elektriese kombers aan te sit. Ons is lekker uitgerus vir die lang pad terug Kaap toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa V
1 nag
5.0
Sep 2024

Ek beveel Wilron ten sterkste aan vir verblyf in Bloemfontein. Wat 'n heerlike ervaring om in Wilron te arriveer na 'n baie lang reis. Ek en my suster, ons albei pensioenarisse, het daar oornag. Lappies en Sharon het ons hartlik ontvang en welkom geheet. Die beddens was knus, skoon en warm oorgetrek. Die hele woonstel was skoon en netjies gewees. Daar was boonop 'n liter water in die yskas gewees. Die tarief was baie billik. Ek sal ongetwyfeld weer van hulle diens gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Narasha S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Waarde vir geld! Die huisie is baie gerieflik. Die gasheer het ons tuis laat voel. Absoluut waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Uitstekende gasvryheid asook die ontvangs. Baie vriendelike eienaars. Dit was baie lekker. Ons het dit geniet en lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

André V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Aangenaam. Ons het baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christien G
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Besils warm en gesellig en dierbare mense. Was regtig baie vriendelik. Die plek was baie netjies met heerlike warm komberse. Sal definitief weer daar gaan oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria M
1 nag
5.0
Aug 2024

Fantasties. Die elektriese kombers, die warm ontvangs, die lekker ruik goeie gehalte beddegoed, beste vas slaap ooit by soortgelyke verblyf en baie privaat. Lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
Wilron
Hi Ria, baie dankie vir julle positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg. Julle was wonderlik. Lekker gesels ook. Onthou, julle is altyd welkom. Bly julle het lekker geslaap. Groete, Willie en Sharon.

Mada S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Plek was netjies en skoon en mense wat baie vriendelik en behulpsaam. Ongelooflik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Willie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R400
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R400
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: David Fourie-straat 25, Noordhoek, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb05b1f0e77eb4a97c97ff6f0942c771233b929c930593e74121761f1e05b19c7792b4188fac773c2d5c4a808a38fee3d72b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag (plek vir 3) 46 5 1 5 25 David Fourie Street Noordhoek 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.0901328 26.2475932

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang