Wilron
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Willie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 43
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Cecil O - Sep 2024
Algehele gradering
Gerieflik, bekostigbaar.
Narasha S - Sep 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Kobus K - Sep 2024
Algehele gradering
Uitstekende gasvryheid asook die ontvangs. Baie vriendelike eienaars.
André V - Sep 2024
Algehele gradering
Aangenaam.
Christien G - Aug 2024
Algehele gradering
Besils warm en gesellig en dierbare mense.
Ria M - Aug 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Wilron se terugvoer
Hi Ria, baie dankie vir julle positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg. Julle was wonderlik. Lekker gesels ook. Onthou, julle is altyd welkom. Bly julle het lekker geslaap. Groete, Willie en Sharon.
Mada S - Aug 2024
Algehele gradering
Plek was netjies en skoon en mense wat baie vriendelik en behulpsaam.
Joy J - Aug 2024
Algehele gradering
It was great.
Melanie W - Jul 2024
Algehele gradering
'n Oornag wenner in Bloemfontein.
Deidre C - Jul 2024
Algehele gradering
Kon lekker rus en waarde vir geld.
Wilron se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar, ons waardeer dit baie. Ons sal beslis so maak. Groete, Lappies Wilron
Willem C - Jul 2024
Algehele gradering
Goeie vriendelike verblyf. Dankie.
Ryno B - Jul 2024
Algehele gradering
Oom Willie en tannie Sharon laat jou tuis voel soos familie. Hartlik behulpsaam.
Malindi D - Jun 2024
Algehele gradering
Affordable, comfortable stay with a good location.
Melanie W - Jun 2024
Algehele gradering
Perfekte oornag verblyf.
Ferdi H - Mei 2024
Algehele gradering
Puik.
Esray S - Mei 2024
Algehele gradering
Ek beveel Wilron aan, dis rustig en pragtig daar.
Nothemba M - Mei 2024
Algehele gradering
It was great, I will definitely be coming more often.
Wilron se terugvoer
Baie goeie en vriendelike paartjie. Op hulle plek en netjies. Aangenaam! Beveel hulle beslis aan.
Roslyn M - Apr 2024
Algehele gradering
Wonderful.
Wilron se terugvoer
It was lovely having you here. Congratulations once again on your law degree.
Hita V - Apr 2024
Algehele gradering
Fantastic.
Riaan V - Feb 2024
Algehele gradering
Wonderlik.
Maulene G - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlik, rustig en naby nodige winkels en eetplekke.
Felicia L - Feb 2024
Algehele gradering
Loving. Happy. Welcoming.
Adriaan D - Jan 2024
Algehele gradering
Perfekte pit stop in Bloem.
Lorna M - Jan 2024
Algehele gradering
Excellent, excellent, excellent!
Johann V - Jan 2024
Algehele gradering
Ons is dadelik ontvang as deel van die familie. Ons het op die einde as vriende.
Wilron se terugvoer
Wonderlik, wonderlik, wonderlik. Ons het vriende gemaak van die eerste oomblik. Dit het gevoel soos familie wat kom kuier het. Ons mis hulle al klaar. Beveel hulle ten sterkste aan vir enige plek waar hulle ookal wil tuisgaan.
Dankie ook vir julle positiewe kommentaar, ons waardeer dit opreg. Groete. Willie, Sharon en Gabby.
Glen H - Jan 2024
Algehele gradering
Excellent stay.
Christiaan B - Jan 2024
Algehele gradering
Ek sal weer daar bly.
Wilron se terugvoer
Hi Christiaan, baie dankie vir die positiewe kommentaar. Dit word waardeer. Julle is enige tyd welkom.
Groete, Wilron
Sam O - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker geslaap, baie lekker oornag plekkie.
Nolene M - Aug 2024
Algehele gradering
Baie lekker. Alles daar wat benodig word vir oorbly.
Beatrice S - Aug 2024
Algehele gradering
Veilig en gerieflik.
Yolandi B - Jul 2024
Algehele gradering
Eienaars is baie vriendelik, sal vir seker van hulle gebruik maak.
Felicity R - Jul 2024
Algehele gradering
Wilron is a heartwarming and pleasing place to stay in.
Herman B - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker en gerieflike verblyf.
Wilron se terugvoer
Dankie Herman vir die positiewe kommentaar, ons waardeer dit. Onthou, julle is altyd welkom.
Nogmaals dankie, Wilron
Jacobus Van Zyl V - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Gerrie G - Sep 2024
Algehele gradering
Very neat!
Wilron se terugvoer
Baie dankie, Gerrie, groot plesier. Julle is altyd welkom. Groete, Willie.
Allan S - Mrt 2024
Algehele gradering
A nice place for a night rest.
Rozanne W - Jul 2024
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld. Nie die beste vir nie-rokers.
Wilron se terugvoer
Hi Rozanne, baie dankie vir die positiewe terugvoer ons waardeer dit opreg. Ek is ook 'n nie-roker soos jy, net nog 'n bietjie erger. Maar ek sal nie iemand sommer oordeel omdat hy of sy rook nie. Ek wil net vir toekomstige gaste sê en ook gerusstel. Indien jy 'n nie-roker is en jy ruik sterk sigaretrook in enige van my eenhede, kan jy dit persoonlik met my opneem. Nogmaals jammer Rozanne vir die ongerief, maar ek weet regtig nie waar jy daardie sterk sigaretrook geruik het nie. Sterkte en groete.
Chanté N - Mrt 2024
Algehele gradering
It was a very pleasant stay.
Chantelle B - Sep 2024
Algehele gradering
Verblyf was baie lekker en veilig.
Wilmien B - Nov 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Wilron se terugvoer
Ag baie, baie dankie. Julle is enige tyd welkom. Dankie vir julle vriendelikheid ook.
Lekker bly.
Groete
Lappies
Jakobus M - Nov 2023
Algehele gradering
Ons was minder as 12 ure in Bloem gewees. Ek sal enige tyd weer by Wilron bly.
Wilron se terugvoer
Baie dankie Jakobus vir jou positiewe kommentaar. Dit was net 'n plesier om julle hier te kon hê. Dankie.
Charlene O - Okt 2023
Algehele gradering
Die beste gasvryheid wat ek tot dusver in Bloemfontein ontvang het.
Wilron se terugvoer
Hi, Dit was net 'n groot plesier om julle daar te kon hê. Baie, baie dankie vir die wonderlike kommentaar. Ons waardeer dit opreg. Onthou, julle is altyd meer as welkom.
Groete
Lappies en Sharon.Wilron
Shabalala N - Okt 2023
Algehele gradering
Excellent and marvelous, neat and very peaceful place to visit.
Wilron se terugvoer
Thanks a lot, very nice people. They are welcome anytime.
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: David Fourie-straat 25, Noordhoek, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang