Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wilron

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: David Fourie-straat 25, Noordhoek, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R400 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Wilron is 'n knus selfsorgwoonstel in Noordhoek, Bloemfontein. Dit bied gerieflike verblyf aan 2 gaste.

Die eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en daar is nog 'n enkelbed in die sitarea. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof en oondjie, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike stoel en 'n etenstafel.

Ander geriewe sluit DStv, WiFi, 'n sitarea, 'n gedeelde swembad en veilige parkeerplek op die perseel in. 'n Gasverwarmer en elektriese kombers is ook beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Alida D
Saam met lewensmaat
5.0
Soos my tweede huis! Verblyf was soos 'n tweede huis. Oom Willie en hulle het ons gemaklik en tuis laat voel. Ons het sommer lekker saam om die tafel ...
Sien meer
Okt 2024
Mateo H
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable, clean, welcoming, feels like home. Very beautiful place to stay, clean pool and absolutely lovely hosts. If I ever need to...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Christiaan S
Besigheidsreis
5.0
Baie skoon en netjies. Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Baie skoon en netjies. Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Sal hul gerus weer...
Sien meer
Okt 2024
Raven S
Saam met vriende
5.0
Was rustig, gemaklik en lekker. Die oom en tannie is 'n baie vriendelike en behulpsame paartjie. Hulle het ver meer gedoen as wat hulle moet om ons te...
Sien meer
Okt 2024
Pieter O
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik. Baie lekker, goeie waarde vir geld.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Willie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • David Fourie-straat 25, Noordhoek, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Wilron het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 400
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R 400
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: David Fourie-straat 25, Noordhoek, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb05b1f0e77eb4a97c97ff6f0942c771233b929c930593e74121761f1e05b19c7792b4188fac773c2d5c4a808a38fee3d72b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag (plek vir 3) 52 5 1 5 25 David Fourie Street Noordhoek 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.0901328 26.2475932

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang