Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wilron

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: David Fourie-straat 25, Noordhoek, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R400 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Wilron is 'n knus selfsorgwoonstel in Noordhoek, Bloemfontein. Dit bied gerieflike verblyf aan 2 gaste.

Die eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en daar is nog 'n enkelbed in die sitarea. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof en oondjie, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike stoel en 'n etenstafel.

Ander geriewe sluit DStv, WiFi, 'n sitarea, 'n gedeelde swembad en veilige parkeerplek op die perseel in. 'n Gasverwarmer en elektriese kombers is ook beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Pieter O
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik. Baie lekker, goeie waarde vir geld.
Sep 2024
Cecil O
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, bekostigbaar. Baie lekker gebly by Wilron.
Sep 2024
Franco R
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike mense, lekker gerus voor die lang pad huis toe. Vreeslik baie lekker. Die tannie was baie oulik om die elektriese kombers aan te sit. Ons ...
Sien meer
Sep 2024
Christa V
5.0
Ek beveel Wilron ten sterkste aan vir verblyf in Bloemfontein. Wat 'n heerlike ervaring om in Wilron te arriveer na 'n baie lang reis. Ek en my suster...
Sien meer
Sep 2024
Narasha S
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld! Die huisie is baie gerieflik. Die gasheer het ons tuis laat voel. Absoluut waarde vir geld.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Willie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • David Fourie-straat 25, Noordhoek, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Wilron het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R400
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R400
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: David Fourie-straat 25, Noordhoek, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb05b1f0e77eb4a97c97ff6f0942c771233b929c930593e74121761f1e05b19c7792b4188fac773c2d5c4a808a38fee3d72b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag (plek vir 3) 46 5 1 5 25 David Fourie Street Noordhoek 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.0901328 26.2475932

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang