Wilson Street Lodge
Beskrywing
Die eenheid het slaapplek vir 'n gesin van 3 en het 'n koninggrootte-bed asook 'n slaapbank. Die badkamer het 'n stort en die kombuis is toegerus vir semi-selfsorg. DStv en internet is ook beskikbaar. Daar is 'n gemeenskaplike swembad, braai-area en 'n tuin om in te kuier.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Kombuis het als wat nodig is ons gee Handdoeke en die Tv is oop met al die kanale
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die leefarea het 'n dagbed vir 2 kinders. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg. Daar is DStv en internet beskikbaar, en 'n privaat patio beskikbaar. 'n Gemeenskaplike braai-area en swembad is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Kombuis het als wat nodig is handdoeke word gegee en tv is oop met al die kanale. Die eenheid het ook sy eie stoepie
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié ruim slaapkamer is ideaal vir 'n paartjie met 2 klein kinders. Dit het 'n dubbelbed in die slaapkamer en 'n slaapbank vir 2 kinders in die leefarea. Die badkamer het 'n bad en stort. Die eenheid se kombuis is toegerus vir semi-selfsorg en daar is 'n ontbyttafel ook. Die eenheid het sy eie stoep en kyk uit oor die tuin. Die braai en swembad-area kan deur almal gebruik word. Daar is ook DStv en internet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg eenheid het kombuis wat als in en yskas en vrieskas. Handoeke word voorsien en daar is n stoep wat uitkyk op die tuin. Daar is ook n lekker braai area
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die slaapkamer het 'n koninginggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die leefarea het 'n stapelbed met slaapplek vir 2 kinders. Die kombuisie is goed toegerus vir basiese selfsorg en daar is ook DStv en internet. 'n Gemeenskaplike braai-area en swembad is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Eenheid het als indie kombuis wat nodig sal wees. Ons gee handdoeke Die tv is oop met al die kanale Lekker braai area wat gebruik mag word
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wilsonstraat 24a, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang