Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wilson Street Lodge

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Margaret Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 23 resensies vir Wilson Street Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Liezel L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel L

Dankie vir lekker beddens. Dis altyd 'n pluspunt as mens weg van die huis slaap.

Eienaars is baie gasvry.

Shirley S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley S

Great.

The hosts are super friendly, and I will recommend Wilson Street Lodge anytime.

Chantell M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell M

Fantasties.

Baie lekker gebly, vriendelike gasvrou! Voel sommer dadelik tuis.

Jeandré V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeandré V

Lekker kuierspasie by lapa. Pragtige tuin. Alles baie netjies.

Sien sterre.

Marius K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marius K

Cottage was net bietjie klein vir 4 volwassenes deftief net groot genoeg vir 2 v.

Ja was heel aangenaam.

0727685738 H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
0727685738 H

Wonderlik.

One verblyf was fantasties, ons gaan definitief weer plek bespreek vir volgende jaar. Plek is baie netjies en eienaar baie gasvry.

Bernice M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice M

Warm and cosy.

Our family loved staying at Wilson Street Lodge. Our host continuously checked in on us to make sure we were comfortable.

Susan B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B

Rustig.

Ons was daar in 'n stresvolle tyd met ons pa in die hospitaal, maar met Margaret se omgee en gasvryheid en die mooi omgewing en rustigheid het ons stres sommer minder geraak.

Jaco S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S

Ons het 'n ongelooflike tyd by Wilson street lodge gehad.

Gesellige braai-area. Skoon, netjies en gerieflike eenhede. Eienaars is baie gasvry. Sal beslis terug wees!

Natasha H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha H

Was so lekker.

Sal beslis weer gaan.

Charles R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles R

Rustigheid was hemels.

Vriendelike ontvangs. Eienaars was baie vriendelik en het ons onmiddellik laat tuis voel. Het ons privaatheid gerespekteer en goeie aanbevelings gemaak van plekke wat ons kon besoek. Sal beslis Wilson Street Lodge aanbeveel vir enige persoon/e wat 'n wegbreek oorweeg.

Lee-zahn B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-zahn B

Stukkie goud.

Vreeslik vriendelik ontvang. Skoon en netjies. Pragtige plek!

Lee-anne R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-anne R

Awesome, fantasties.

Vriendelike verwelkoming. Netjies. Homely. Pragtige tuin.

Kathy M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kathy M

Comfortable and pleasant.

We will recommend it to other travellers.

Morne V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne V

Baie netjies. Baie mooi, waarde vir geld.

Sal verseker weer daar gaan oor bly.

Beryl W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Beryl W

Baie lekker gewees.

Was 'n baie lekker plek gewees om by te bly. Die eienaars is baie vriendelik en wonderlike mense. Sal beslis weer gaan.

Hylton L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hylton L

Quick visit to Knysna as part of our Cape Province excursion.

The stay at Wilson Street Lodge was a last minute decision but we were very happy with the outcome of this decision, very suitable accommodation based on our needs.

Willi V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willi V

Gemaklik, netjies en 'n rustige omgewing.

Ons is ontvang deur eienaar, geen "inboek" proses, so baie gemaklik. Het alles wat nodig is in kamer. Voertuig veilig agter heining.

Rochelle S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Rochelle S

Sleeping over only.

Rooms were average and small. Nothing fancy. Entrance is challenging with gate rail being higher than the paving around it, so if you have a low car, it can scratch underneath.

Oliver B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Oliver B

Friendly clean affordable.

Hosts were very friendly and accomodating. Unit was clean and beds very comfortable.

Aruna N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aruna N

Lovely.

Our host was super. I will definitely stay here again.

Jaco D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco D

Netjiese eenheid, vriendelike diens, goeie ligging in Knysna.

Ek en my eggenote, tesame met studente dogter het oorgebly vir die Knysna Halfmarathon tydens die Oesterfees. Die gasvrou was beskikbaar met ons aankoms en het ons vriendelik ontvang. Sy het ook ingestem dat ons 2 ure later mag uitgaan die volgende dag sodat die twee dames eers kon kom stort na die halfmarathon. Die eenheid was baie netjies en is goed toegerus. Ek sal dit sterk aanbeveel.

Wilson Street Lodge se terugvoer

Goeie Dag Jaco

Baie dankie vir die mooi resensie. Hoop om julle weer te sien.

Greote

Margaret en Wim

Wilson Street Lodge
Alton J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alton J

Fantasties, goeie ligging, ontspannend.

Definitief die moeite werd om daar uit te span. Wim gaan uit sy pad om jou verblyf gemaklik te maak.

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wilsonstraat 24a, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAy2z9P78iWSEkpO3nkhvNn17JmLCw4G7kIBxkoapPUNBgVjMiF0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 24a Wilson Street Knysna 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.062153344542 23.077442902777

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang