Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Wilton Manor

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Elize D
1 nag
5.0
Apr 2025

Gerieflike skoon verblyf. Ons was 'n groep van ses mense. Ons het heerlik geslaap op die gerieflike koning grootte beddens. Dit was stapafstand van die restaurante en stadion. Die ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Inge
Wilton Manor
Liewe Elize. Baie dankie vir jou mooi review. Dit was 'n plesier om julle by Wilton Manor te hê. Ons waardeer jou komplimente oor die beddens en ontbyt. Hoop om julle weer in die toekoms te sien. Vriendelike groete van almal by Wilton Manor.

Louise E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Gemaklik. Vriendelike diens, baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Inge
Wilton Manor
Baie dankie vir jou mooi resensie. Ons hoop ons kan jou weer verwelkom in die toekoms. Vriendelike groete, Wilton Manor

Pieter L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Amazing hostess, stunning rooms, outside areas, bedding top class. From the warm welcome by the hostess, until we left, what an awesome stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Baie vriendelik. Netjies skoon. Onybyt baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Inge
Wilton Manor
Goeie dag Erika. Baie dankie vir jou mooi resensie op Wilton Manor. Ons waardeer jou terugvoering en hoop om jou weer te verwelkom in die toekoms. Vriendelike Groete Inge

Minette B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2020

Gasvrou was so behulpsaam en vriendelik. Gasvrou het uit haar pad uit gegaan om alles so gemaklik as moontlik te maak. Sy het veel meer gedoen as wat van haar verwag word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Inge
Wilton Manor
Goeie dag Minette. Vreeslik baie dankie vir jou mooi terugvoering. Wilton Manor waardeer die tyd wat jy geneem het om ons te gradeer. Vriendelike Groete Inge

Rinie B
1 nag
4.6
Okt 2020

Goeie ervaring. Netjies. Kommunikasie van personeel goed. Prys, goeie diens! Die straatjies is nou wel baie nou, maar dit is mos deel van die geskiedenis. Dit dra egter by tot die uniekheid van die deel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Inge
Wilton Manor
Goeie dag Rinie Baie dankie vir julle goeie resensie of Wilton Manor. Ons waardeer dit baie. Vriendelike groete Inge

Jolanda V
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Feb 2020

Ligging met betrekking tot die stadion in Kaapstad kan nie beter nie. Maklike stapafstand. Ontbyt was nie op standaard vir ‘n 4-ster-gradering nie. Staf kan nie Engels verstaan nie. Borde was nie silwerskoon nie.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Inge
Wilton Manor
Good day Jolanda, thank you for taking the time to review Wilton Manor.

Dawn W
1 nag Besigheidsreis
4.6
Okt 2018

Baie gerieflik skoon en netjies met baie vriendelike staff. Baie gerieflik geleë, die kamer was baie netjies en skoon, die staff was baie vriendelik en hulpvaardig, sal definitief aanbeveel, en sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.4
Mrt 2018

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Natasha M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2014

Heerlik warm en gemaklik met lieflike weelde in 'n pragtige historiese gebou. Ons verblyf was fantasties. Ons kamer was heelik groot en verwarm. Die historiese gebou is pragtig oorgedoen en smaakvol versier. Definitief 'n plekkie om aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Inge Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Croxteth-straat 15, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd461ff07a644233a3775594a7c7a5cad69b8b0c29d6061613711aa8f43b334e9f4d3da76df35db8270a37ab5e5dc95760c90?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 15 Croxteth Road Green Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.909217327757 18.405261933804

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
262728293031123456789101112131415161718192021222324252627282930123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
262728293031123456789101112131415161718192021222324252627282930123456