Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wilton Manor

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Janice Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 11 resensies vir Wilton Manor
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Louise E - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise E

Gemaklik.

Vriendelike diens, baie behulpsaam.

Pieter L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L

Amazing hostess, stunning rooms, outside areas, bedding top class.

From the warm welcome by the hostess, until we left, what an awesome stay!

Erika P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika P

Baie vriendelik.

Netjies skoon. Onybyt baie lekker.

Wilton Manor se terugvoer

Goeie dag Erika. Baie dankie vir jou mooi resensie op Wilton Manor. Ons waardeer jou terugvoering en hoop om jou weer te verwelkom in die toekoms.

Vriendelike Groete
Inge

Wilton Manor
Minette B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette B

Gasvrou was so behulpsaam en vriendelik.

Gasvrou het uit haar pad uit gegaan om alles so gemaklik as moontlik te maak. Sy het veel meer gedoen as wat van haar verwag word.

Wilton Manor se terugvoer

Goeie dag Minette. Vreeslik baie dankie vir jou mooi terugvoering. Wilton Manor waardeer die tyd wat jy geneem het om ons te gradeer.

Vriendelike Groete
Inge

Wilton Manor
Rinie B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rinie B

Goeie ervaring. Netjies. Kommunikasie van personeel goed. Prys, goeie diens!

Die straatjies is nou wel baie nou, maar dit is mos deel van die geskiedenis. Dit dra egter by tot die uniekheid van die deel.

Wilton Manor se terugvoer

Goeie dag Rinie
Baie dankie vir julle goeie resensie of Wilton Manor. Ons waardeer dit baie.
Vriendelike groete
Inge

Wilton Manor
Jolanda V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jolanda V

Ligging met betrekking tot die stadion in Kaapstad kan nie beter nie. Maklike stapafstand.

Ontbyt was nie op standaard vir ‘n 4-ster-gradering nie. Staf kan nie Engels verstaan nie. Borde was nie silwerskoon nie.

Wilton Manor se terugvoer

Good day Jolanda, thank you for taking the time to review Wilton Manor.

Wilton Manor
Dawn W - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dawn W

Baie gerieflik skoon en netjies met baie vriendelike staff.

Baie gerieflik geleë, die kamer was baie netjies en skoon, die staff was baie vriendelik en hulpvaardig, sal definitief aanbeveel, en sal weer daar bly.

Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Natasha M - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha M

Heerlik warm en gemaklik met lieflike weelde in 'n pragtige historiese gebou.

Ons verblyf was fantasties. Ons kamer was heelik groot en verwarm. Die historiese gebou is pragtig oorgedoen en smaakvol versier. Definitief 'n plekkie om aan te beveel.

Allan F - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Allan F

A great place to stay!!

Okay so we were on the final leg of our honeymoon. We stayed at Wilton Manor for two nights, the weather was pretty bad the whole time so we were forced to stay in doors almost the whole. The venue is really incredible, very modern and very well looked after - we were very impressed!! The staff were friendly and helpful and provided us with great service and food!! Our room was great except for a few things, unfortunately the water takes forever to heat up, it rained the whole time we were there and the TV channel selection was very limited, the hotel had dvd's which we could watch, these were all copies and so we had great difficulty getting them to play in our room. The hotel's internet service wasn't great and also our room wasn't cleaned during our 3 day stay. So if you're not too fussy it's a great stay.

Yolande L - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolande L

Fantastiese plek, Fantastiese mense & ons gaan defnitief weer terug!!

Van ons aankoms, is ons soos "royalty" hanteer deur elke liewe personeel lid! Dit was rêrig 'n stunning ervaring & almal het daai extra "attention to detail" gegee!

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Croxteth-straat 15, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd461ff07a644233a3775594a7c7a5cad69b8b0c29d6061613711aa8f43b334e9f4d3da76df35db8270a37ab5e5dc95760c90?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 1) 11 5 1 5 15 Croxteth Road Green Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.909217327757 18.405261933804

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang