Windpoort Country Guest House
Beskrywing
Die Cottage is langs Windpoort Guesthouse en deel dus dieselfde werf en swembad. Dit het wel sy eie aparte braaiplek en skaduparkeerplek. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n kombuis en 'n TV.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asseblief dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste word versoek om voor aankoms navraag te doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
DStv kan voorsien word op versoek en teen 'n addisionele koste van R40 per dag.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié bekoorlike huis is smaakvol versier en beskik oor 2 slaapkamers. Die slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede leefarea. Die badkamer het 'n bad en 'n stort, en daar is 'n aparte toilet. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en kisvrieskas toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n sitkamerstel, 'n TV en 'n etenstafel met sitplek vir 6. Gratis WiFi is beskikbaar en daar is 'n swembad en 'n braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asseblief dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste word versoek om voor aankoms navraag te doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
DStv kan voorsien word op versoek en teen 'n addisionele koste van R40 per dag.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N12, Windpoort, Britstown, 8782, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang