Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Windpoort Country Guest House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 109 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Nicola G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Excellent. Clean, beautiful views and wonderful hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theunis K
1 nag
5.0
Des 2024

Ek het Windpoort geniet, want dit is in 'n stil en afgeleë omgewing. Suné het moeite gedoen om effektief te kommunikeer en het ons ook met ons aankoms vriendelik ontvang. Ons het baie lekker gebly en geslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Ons het als geniet. Suné is 'n great gasvrou. Kan plekkie sterk aanbeveel. Suné is 'n awesome gasvrou gewees. Ons het tuis gevoel met ons aankoms. Lekker gebraai in die Karoo! Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janri L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Rustig, natuurskoon, kalmte. Fantasiese kuier, 'n juweel van 'n plek! Bring kontak saam, daar is lekker skaapvleis en drinkgoed beskikbaar indien jy joune vergeet het! Ons het nog elke keer bergskilpaaie gesien en een keer kudus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hayley H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Peaceful and comfortable! Suné and Oloff are excellent hosts. The cottage is very well appointed, with thoughtful touches. We spent a cosy night on the farm after a long day of travelling and could not have asked for a more beautiful and peaceful spot to end the day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Baie lekker tuiste. Ons het baie lekker gebly, mooiste sonsondergang, pragtige ou plaashuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie S
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Sal enige tyd weer daar gaan bly. So rustig op die plaas. Ons het baie lekker gebly. Sit is 'n baie mooi plek. Die huis en tuin was pragtig, skoon en ruim. Dit voel of jy by jou eie huis is. Die stoep was so lekker om op te sit en net te kuier, asook die braai area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny C
1 nag
5.0
Aug 2024

Die gasvrou was super hulpvaardig. Als was netjies en skoon. Baie lekker gekuier in die rustigheid van 'n plaas. Vars karoolug, net wat ons nodig gehad het. Die enigste ongemak was dat ons beide ma en skoonma saamgevat het en dat ons toe die 1 badkamer moes deel. Die 2de slaapkamer moes deur die hoofslaapkamer loop om by die badkamer uit te kom. Hierdie sal 'n heerlike kuierplek wees vir 'n gesin met kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize J
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Rustigheid vir jou siel teen baie bekostigbare prys. Dit het gevoel soos ons huis, net op 'n ander plek. Die plaas is mooi en rustig. Ons was 6 grootmense en 4 kinders tussen die ouderdom van 8-15 jaar. Almal het dit baie geniet. Sune is baie vriendelik en hulpvaardig. Ons sal beslis weer Windpoort besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cassandra J
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Rustig, veilig en die beste waarde. Dit was heerlik. Ons het die rustigheid terdeë geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sune Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 109

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N12, Windpoort, Britstown, 8782, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuFllC4HzQrklhpcTrbrb9jLU1I8JTZlpLaM0u4sk4ywiWYwhDV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 109 5 1 5 N12 Windpoort 8782 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.700081315218 23.606494789166

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang