Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Windsong Holiday Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duiker-straat 23, Vermont, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 000 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Windsong Holiday Home is op die grens van Onrus en Vermont in 'n stil woongebied geleë en bied gerieflike vakansieverblyf. Dit is 'n wonderlike opsie vir óf 'n groot gesin óf 'n groep vriende, want hierdie huis spog met pragtige see-uitsigte.

Dié eiendom bied gerieflike slaapplek vir 8 gaste op 'n slag en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer met see-uitsigte is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer met 'n tuin-uitsig het 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-bad. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die ruim leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n koffiemasjien. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n formele sitkamer en 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die tweede sitkamer het 'n kaggel, 'n koningingrootte-bed en 'n TV, terwyl die studeerkamer 'n dubbelbed het. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie leefarea maak oop op 'n sonnige patio met 'n tafel en stoele asook 'n Weber-braai wat die perfekte plek is vir 'n skemerkelkie in die aand terwyl jy die see-uitsigte bewonder. Die ligging van hierdie eiendom is op die grens van die gewilde Onrus-kranspad en is net 5 minute se stap vanaf die Jan Rabie-getypoel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Bad, Toilet
Badkamer 3

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Windsong Holiday Home
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jeaneke Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 24

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Duiker-straat 23, Vermont, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Windsong Holiday Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duiker-straat 23, Vermont, Onrus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA48771d4091c3445036b047bc31bac24e8ec8ff2d11bfba9c386aab538e72fed761a3cf7618548fe79ddbca77d9e879299e93?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag, vir 8 mense 1 5 1 5 23 Duiker Street Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.4183636 19.1584375

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang