Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Windsong

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Francis M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

It was wonderful we really enjoyed our stay The place is simple to locate and wow it's mind blowing very clean and safe to jog in the neighborhood I liked it a lot I don't mind going back there again

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melody B
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2020

It was an amazing break and so quiet you could even hear the birds again. Kobus was a great host and we will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

Uitstekende ontvangs. Baie netjies en skoon. Goeie waarde vir geld. Windsong gee aandag aan die klein dinge. Pragtige blyplek. Vol DStv, lugversorger, vol toegeruste kombuis. Baie dankie vir goeie diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2019

Rustig, veilig en waarde vir geld. Dit was aangenaam om by Windsong te bly. Die kamer was groter as wat ons verwag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Unaton I
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2019

Baie lekker gebly. Kobus, die eienaar, is 'n baie gawe man. En die kamers is skoon en baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Windsong
Ek is bly dat julle lekker gebly het Unaton. Dis lekker om goeie diens te kan gee. Dankie ook.

Verna N
Kort verblyf
4.8
Apr 2019

Baie netjies en gerieflik. Baie oulike plekkie. Skoonmaakdiens daagliks sal dalk gaaf wees (geen besem of mob nie). Droë handdoeke of tuimeldroër gemis, aangesien weer nie gunstig was en geen plek om nat handdoeke op te hang nie! Baie lekker badkamer en strot.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Windsong
Dit is 'n selfsorg eenheid wat nie daagliks skoongemaak word nie. Dit word duidelik in die amptelike navraag genoem. Dis deels die rede hoekom die pryse so billik is. Wat die nat handdoeke aanbetref sal ons 'n plan maak, miskien 'n opvoubare wasgoedlyn, dit sal nie moeilik wees nie. En wat die besem en mop aanbetref, sal ons dit onmiddelik verskaf. Eintlik snaaks dat niemand dit al genoem het nie. Ek is jammer dat die items 'n probleem veroorsaak het en sal dit dadelik regstel.

Johann R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2018

Genotvol. Netjiese, veilige verblyf en sentraal naby winkelsentrums. Veilige parkeerplek belangrik in tyd waarin ons lewe. Eenheid het alles wat nodig is selfs DStv. Kobus is baie bedagsaam en sms selfs wanneer beurtkrag verwag word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2018

Uitstekend. Die gasheer was uiters professioneel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2018

Baie goed. Baie goed en regtig aangenaam om daar te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Verna C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2018

Lovely place to stay that provided everything we could have asked for for a reasonable price. Windsong was lovely, clean, and catered to every need and more. I felt safe, it was in a nice area and close to everything I needed. The beds were comfy, there was a little kitchenette with plenty of tea, coffee, milk, water, even a little chocolate on the bedside. The shower was lovely and bathroom new and clean. There was even a hairdryer, wall heater and plug in hot water bottles in the cupboard. It really was a great place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R750
R750 R675
per nag, vir 2 mense
Vanaf R750
R750 R675
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tranmere-weg 1, Vincent, Oos-Londen, 5247, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzWJGyl77v0T1umviYB2UKiwB9fmCUftt8kXPP2jgs2bWzUfnI9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R675 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 1 Tranmere Road Vincent 5247 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.981100001062 27.914676419644

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang