Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Windsong

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 38 resensies vir Windsong
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Francis M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francis M

It was wonderful we really enjoyed our stay

The place is simple to locate and wow it's mind blowing very clean and safe to jog in the neighborhood I liked it a lot I don't mind going back there again

Melody B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melody B

It was an amazing break and so quiet you could even hear the birds again.

Kobus was a great host and we will definitely be back.

Heinrich P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich P

Uitstekende ontvangs. Baie netjies en skoon. Goeie waarde vir geld.

Windsong gee aandag aan die klein dinge. Pragtige blyplek. Vol DStv, lugversorger, vol toegeruste kombuis. Baie dankie vir goeie diens!

Gerhard W - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard W

Rustig, veilig en waarde vir geld.

Dit was aangenaam om by Windsong te bly. Die kamer was groter as wat ons verwag het.

Unaton I - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Unaton I

Baie lekker gebly.

Kobus, die eienaar, is 'n baie gawe man. En die kamers is skoon en baie mooi.

Windsong se terugvoer

Ek is bly dat julle lekker gebly het Unaton. Dis lekker om goeie diens te kan gee. Dankie ook.

Windsong
Verna N - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verna N

Baie netjies en gerieflik.

Baie oulike plekkie. Skoonmaakdiens daagliks sal dalk gaaf wees (geen besem of mob nie). Droë handdoeke of tuimeldroër gemis, aangesien weer nie gunstig was en geen plek om nat handdoeke op te hang nie! Baie lekker badkamer en strot.

Windsong se terugvoer

Dit is 'n selfsorg eenheid wat nie daagliks skoongemaak word nie. Dit word duidelik in die amptelike navraag genoem. Dis deels die rede hoekom die pryse so billik is. Wat die nat handdoeke aanbetref sal ons 'n plan maak, miskien 'n opvoubare wasgoedlyn, dit sal nie moeilik wees nie. En wat die besem en mop aanbetref, sal ons dit onmiddelik verskaf. Eintlik snaaks dat niemand dit al genoem het nie. Ek is jammer dat die items 'n probleem veroorsaak het en sal dit dadelik regstel.

Windsong
Johann R - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann R

Genotvol.

Netjiese, veilige verblyf en sentraal naby winkelsentrums. Veilige parkeerplek belangrik in tyd waarin ons lewe. Eenheid het alles wat nodig is selfs DStv. Kobus is baie bedagsaam en sms selfs wanneer beurtkrag verwag word.

Cobus M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus M

Uitstekend.

Die gasheer was uiters professioneel.

Johan G - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G

Baie goed.

Baie goed en regtig aangenaam om daar te bly.

Verna C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verna C

Lovely place to stay that provided everything we could have asked for for a reasonable price.

Windsong was lovely, clean, and catered to every need and more. I felt safe, it was in a nice area and close to everything I needed. The beds were comfy, there was a little kitchenette with plenty of tea, coffee, milk, water, even a little chocolate on the bedside. The shower was lovely and bathroom new and clean. There was even a hairdryer, wall heater and plug in hot water bottles in the cupboard. It really was a great place to stay.

Christelle B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle B

Windsong was 'n baie mooi, netjies eenheid, met pragtige dekor en alles wat ons nodig gehad het!

Windsong is 'n pragtige eenheid, skoon en netjies met alles wat mens nodig sou hê vir 'n paar dae se verblyf. Ons was baie beïndruk met die vriendelikheid van Kobus en sy vrou en het regtig welkom gevoel. Die eenheid is lekker ruim en baie mooi gemeubileer en die dekor is baie smaakvol gedoen. Ons het nie een keer nodig gehad om vir iets te vra nie, en het regtig lekker gebly. Ons sal vir seker Windsong aanbeveel.

Windsong se terugvoer

Dit is net 'n plesier om gaste soos julle te ontvang.

Baie dankie.

Windsong
Hannelie B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie B

Pragtige geriewe.

Ek en my ma was so beïndruk met Windsong, van die geriewe, tot die sjokolode om jou welkom te heet, die warmwaterbottels en die heerlike sagte komberse, alles was net van die beste gehalte. Sal enige tyd weer hier kom bly!

Charmain V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmain V

Pragtige dekor, skoon en netjies, gerieflik en goed toegerus. Vriendelike ontvangs. Juweel!

Absolute waarde vir geld. 5-ster-verblyf weg van die huis af. Sal beslis aanbeveel en self weer bespreek.

Windsong se terugvoer

Charmain is 'n model gas om te ontvang. Baie vriendelik en rustig en sy het Windsong in 'n baie netjiese toestand gelos. Ons sal haar baie graag enige tyd weer ontvang.

Windsong
Natasha S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha S

Friendly hosts. Clean and comfortable.

Lovely peaceful place to stay. Cozy clean and comfortable. Recommend this establishment to anybody.

Windsong se terugvoer

Thank you for leaving it very clean and tidy, John. It is just a pleasure to host guests like you.

Windsong
Annamarie F - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie F

Spasie, netjies, sentraal geleë.

Het verblyf by Windsong geniet. Netjies en maklik bereikbaar. Sal enige tyd weer bespreek in die toekoms en sal dit sterk aanbeveel.

Windsong se terugvoer

Baie dankie dat julle dit so netjies en skoon gelos het. Dit is 'n plesier om sulke gaste te ontvang.

Windsong
Ronnie L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronnie L

Baie still, rustig en skoon.

Ons het baie lekker gebly, dit is 'n baie still area. Kobus en Hanlie is baie aangename mense.

Albert V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Albert V

Netjies en rustige atmosfeer.

Baie vriendelike en netjiese verblyf. Ligging in rustige omgewing. Naby alles wat nodig. Regtig 'n baie lekker plekkie om te bly en te ontspan. Sal weer van verblyf gebruik maak.

Stuart C - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stuart C

Lovely comfortable accommodation. Everything supplied.

Very comfortable accommodation. Hostess very helpful. Fully equipped.

Zuan B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zuan B

Baie lekker.

Baie oulike plek. Gawe eienaar en baie mooi skoon.

Natasha S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha S

Perfect retreat in a perfect location.

Perfect stay in East London.

Victoria M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victoria M

A home, a home away.

Thank you Kobus and Hanlie for hosting us. Our stay felt so short as your place was very accommodating and felt like home. Beautiful, cozy, extra neat, close to everything. Loved the decor and the fact that you went all the way with the extras considering it was self-catering. Will definitely be back with family soonest. Keep up the good work and standards.

Windsong se terugvoer

Victoria, thank you and the other ladies for being such wonderful guests. You were quiet, easy to please, very friendly and you left it in a perfect condition. We would love to have you back anytime.

Windsong
Hannetjie K - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie K

Gerieflik

Plek is netjies en in 'n goeie area. Maklik om van een plek tot 'n ander te gaan.

Roche V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roche V

Wonderful hosts, close to everything, enjoyed the stay and value for money.

Kobus and Hanlie are great hosts to this lovely clean and neat flat. The flat is close to the shopping malls and highway access. Flat is very secure. We absolutely loved our 5 day stay and will recommend the flat to anyone. The WiFi is also great.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlike gashere, naby alles, lekker gebly en waarde vir geld.

Kobus and Hanli is wonderlike gashere by hierdie pragtige skoon, netjiese woonstel. Die woonstel is naby die malls en hoofweg-toegang, asook baie veilig. Het ons 5 dag verblyf baie geniet en sal aan enigiemand aanbeveel. Die WiFi is ook baie goed.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Windsong se terugvoer

Roche and her son left Windsong 2 in a very clean and tidy state - and this after staying for 5 days. I would love to have them back anytime. Thank you.

Windsong
Rholene S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rholene S

Uitstekende waarde vir geld en na 'n lang dag se reis voel 'n mens sommer tuis as jy by Windsong aankom!

Ek was aangenaam verras met die "attention to detail" en netheid van my woonstel by Windsong. Kobus was 'n vriendelike gasheer en het my van die begin af heel welkom laat voel. Die klein ekstra goedjies soos 'n haardroër en warmwaterbottel was iets wat ek nie verwag het nie, maar dit het baie gehelp veral in die winter maand. Ek sal vir seker Windsong aan almal wat in Oos-Londen verblyf soek aanbeveel, en ek sal beslis self weer van hulle gemaklike verblyf gebruik maak as ek weer in die omgewing is. Uitstekende waarde vir geld!

Windsong se terugvoer

Windsong was nog nooit so perfek en skoon en netjies gelos deur 'n gas nie. Was net amazing. Sy is die perfekte gas om te he. Uitstekende waarde vir geld !!!

Windsong
Nico B - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico B

Skoon en gerieflik. Still buurt na aan snelweg. Vriendelike mense. Gerieflike bed en stort.

Skoon, netjies en vriendelike diens.

Windsong se terugvoer

Nico hulle het die plek so mooi skoon en netjies gelos. Baie dankie. Julle is goeie gaste om te ontvang.

Windsong
Andre O - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre O

Tuiste weg van jou eie huis.

Die verblyf was netjies en skoon. Veilige parkering vir motor.

Nosipho M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nosipho M

Everything was perfectly great to meet my needs during my vacation.

We had a great and wonderful stay, everything was perfect to suit our needs, kindness from the owner, the treatment was good and our accommodation was great, refreshing and comfortable. The area as well was very convenient, very easy to get to the restaurants, we had a wheel damaged and it was very easy to get to Tyger wheels to buy the new one. I caught the flu and we found a chemist very close to us, the beach as well was close. I am very happy. We will go back to Windsong again, should we wish to visit East London. Thank you so much TravelGround. We had a wonderful stay.

Johann V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V

Baie netjies en gerieflik.

Dis rêrig die moeite werd om by Kobus te bly. Besonderse mooi plekkie en gerieflike kombuis met al die nodige geriewe.

Shann B - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shann B

Rustig, netjies en waarde vir geld!

Ons kom elke keer terug na Windsong toe. Die eienaars is vriendelik en behulpsaam. Die verblyf is altyd netjies en 'n rustige wegbreekplek.

Windsong se terugvoer

Dit is net 'n plesier om gaste soos Shann hulle te kry. Dan gee mens regtig nie om om seker te maak dat mens se plek mooi en skoon en netjies is nie. Dankie Shann.
Waardeer dit.

Windsong
Nerina B - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerina B

Regtig awesome.

Windsong was so skoon en net regtig 'n lekker plek om te bly. Ons sal beslis weer daar bly as ons in Oos-Londen kuier.

Shann B - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shann B

Heerlike plek van rustigheid.

Windsong is 'n pragtige plek wat rustig en netjies is. Die eienaar/gasheer was baie hulpvaardig en vriendelik. Sal beslis weer hier bly.

Jannie B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie B

Dit was baie privaat en die mense gasvry.

Ons het baie lekker gebrly. Die mense is gasvry en ons het goeie diens ontvang.

Christa V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa V

Bekostigbaar, gerieflik met alles wat nodig is.

Dis na aan besighede en die strand met vriendelike ontvangs. Julle sien ons vir seker weer volgende jaar met die Ysterman!

Suzette S - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette S

Pragtige, netjiese akkommodasie.

Die akkommodasie is uit die boonste rakke. Jy word baie vriendelik ontvang, diens uit die boonste rakke. Kan dit aanbeveel vir enige iemand wat 'n stil en rustige blaaskansie soek.

Windsong se terugvoer

Dis maklik om sulke gaste te akkomodeer. Stil en rustig en glad nie veeleisend nie. Gaste uit die boonste rakke !

Windsong
Hannes S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes S

Baie netjies en skoon.

Baie netjies en skoon, naby die N2.

Henry V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry V

Ruim, baie netjies en veilig, ook vir motor, en gasheer uiters behulpsaam.

Ons het die verblyf by Windsong terdeë geniet. 'n Juweel van 'n plek. Die akkommodasie is ruim, netjies en uiters gerieflik. Die gasheer het ons soos ou vriende verwelkom en was uiters behulpsaam. Motor was agter geslote hek veilig parkeer. Die stilte was wonderlik. Ons sal beslis weer daar tuisgaan en sal dit ten sterkste aanbeveel.

Windsong se terugvoer

Met gaste soos Henry-hulle is dit net 'n plesier om hulle te kan huisves. Wonderlike gaste, hulle is baie vriendelik en los die plek heel skoon. Baie dankie.

Windsong
Johann V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V

Wonderlik.

Baie oulike plek, vriendelike eienaar, die plek was skoon en baie netjies. Ons sal definitief weer daar bly.

Ampie S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ampie S

Netjies en veilig met uitstekende diens.

Ons het dit baie geniet. Ons sal dit vir seker aanbeveel en enige tyd weer besoek.

Vanaf R750
R750 R675
per nag, vir 2 mense
Vanaf R750
R750 R675
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tranmere-weg 1, Vincent, Oos-Londen, 5247, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzWJGyl77v0T1umviYB2UKiwB9fmCUftt8kXPP2jgs2bWzUfnI9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R675 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 1 Tranmere Road Vincent 5247 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.981100001062 27.914676419644

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang