Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Windsor Hotel Hermanus

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 210 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Susy W
1 nag
5.0
Sep 2024

Was a good experience. Everything was good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan D
1 nag
5.0
Sep 2024

Salig. Vreeslik lekker gebly/gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

It was really nice. Lovely breakfast and great position. A great hotel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marita E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Netjiese, vriendelike oorslaapplek met heerlike ontbyt. Alles was netjies en personeel was baie vriendelik. Sal vir seker weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Igna D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Diens was goed en ontbyt heerlik! Ons was 'n paar ouers wat hier gebly het vir 'n sporttoer van ons kinders. Die verblyf was perfek daarvoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Sal verseker weer daar bly. Ons het baie lekker gebly. Die uitsig is asemrowend en loop afstand van goeie restaurante. Die ontbyt was baie lekker. Goeie verskeidenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Walter F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie goeie waarde vir geld! Baie goeie diens! Netjiese, goed toegeruste kamers. Baie skoon. Lekker ontbyt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Highly recommend. Thoroughly enjoyed our stay. Friendly and helpful staff. Great location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Uitstekend. Pragtige plek met die wonderlikste see-uitsig. Ontvangs was behulpsaam met ons spesiale versoek. Ontbyt heerlik gewees. 'n Besliste weer besoek van ons af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Windsor Hotel Hermanus
Goeie middag Lynette Dankie vir jou lieflike terugvoer. Ons is so bly julle het die tyd by ons so baie geniet. Ons hoop om julle weer by die hotel te verwelkom. Groete, Madeleine

Rita Greeff G
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Uitsig is asemrowend! Kort maar baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Windsor Hotel Hermanus
Goeie middag Rita Dankie vir jou terugvoer. Ons is so bly julle het julle tyd by ons so baie geniet. 'n Kuier in Hermanus is altyd 'n bietjie kort, maar ons is altyd hier en wag vir julle terugkeer. Groete, Madeleine Namens die Windsor Hotel Hermanus

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 241

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 136 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marienerylaan 49, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe21e18248764e9a1fb7492b6070e660bc235515b3db25f16329927773b143a23ca32fed608fa2d407e6695b6ac03556b06f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag, vir 2 mense 210 5 1 5 49 Marine Drive Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.421222222222 19.240222222222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang