Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Windsor Self-catering Apartments

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Annelize L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Perfekte ligging, naby alles, mooiste uitsig & puik diens. Sterk aanbeveel. Die woonstel was baie ruim en perfek geleë, ons kon die walvisse dophou van ons stoep af. Alles is binne loopafstand vanaf die woonstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helene B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ontspanne en lekker. Wonderlike verblyf. Woonstel was ruim en skoon met die mooiste see uitsig. Kan dit sterk aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pamela G
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

I brought my overseas family for 3 days. Except for the water shortage and the cancelled festival, it was perfect. It is the 4th time I have stayed here over the past 15 years. It has only improved.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

The best holiday! Nothing beats the view from this place. Central, could walk everywhere. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kashifa W
Kort verblyf
4.2
Feb 2024

Peaceful. We had a lovely stay. Peaceful and restful. The place was clean and regularly serviced. We would have preferred 2 sets of keys.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tony M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2023

Slept well. Home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Baie lekker verblyf. Skoon en netjies. Motorhuis. Sentraal. Motorhuis om motor in toe te sluit. Alles is stapafstand. Load shedding-liggies wat voorsien was, het lekker gewerk, maar ander kleintjies is maar nutteloos gewees. Slaapkamer is ideaal vir 'n gesin. Heerlike ruim woonstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ann M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Spacious apartment with a fantastic view of the bay. Great location within easy walking distance of shops and restaurants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Windsor Self-catering Apartments
Good afternoon Ann Thank you so much for your lovely review. We are delighted you had a wonderful stay, and that you found the location & proximity to town so wonderful - it is one of the best parts of our hotel & apartments. We hope to welcome you back soon! Kind regards, Madeleine On Behalf of the Windsor Team

Arnót T
1 nag Saam met vriende
4.8
Jan 2023

Lovely location, great views, a lot to do and to experience. I will recommend the apartments, in the centre of Hermanus with a lot to see and do. Great views and value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Windsor Self-catering Apartments
Good morning Arnot Thank you for your review. We are delighted to hear you enjoyed your stay with us in the apartments, and that you found the views to be so good. We are also very happy to hear you enjoyed the location and found it to be such good value for money. We hope to welcome you back again soon. Kind regards, Madeleine On Behalf of the Windsor Team

Renaldo F
1 nag
4.6
Sep 2023

Rustig. Ons plek was op die grondvloer, baie netjies en met die hek na die pad was dit gerieflik. Ongelukkig is daar 'n groot boom reg voor die woonstel wat die sig belemmer, en omdat ons op die grondvloer is, kyk ons in dit vas. Die boom neem natuurlik niks weg van die wonderlike tyd wat ons gehad het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Reservations
Windsor Self-catering Apartments
Goeie middag Mindaleane Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is so bly julle het die tyd by ons geniet. Ons het self al probeer uitvind of ons die boom kan in toom hou, maar omdat dit n beskermde spesie is (melkhout boom) mag ons ongelukkig nie daaraan raak nie. Ons hoop om julle weer terug te verwelkom by die Hotel. Groete, Madeleine Namens die Windsor Span

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 242

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R3 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R3 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marienerylaan 45, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwTFktap4iwqK0LC4yo7GrfFrPmufyXLhahjqiNVjqf2kL5dYuu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 350 per nag (plek vir 4) 32 5 1 5 45 Marine Drive Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.420899652701 19.239543507935

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang