Windsor Self-catering Apartments
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 241
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Helene B - Mei 2024
Algehele gradering
Ontspanne en lekker.
Pamela G - Okt 2023
Algehele gradering
I brought my overseas family for 3 days.
Tony M - Jun 2023
Algehele gradering
Slept well.
Marie L - Mei 2024
Algehele gradering
The best holiday!
Kashifa W - Feb 2024
Algehele gradering
Peaceful.
Debbie S - Mei 2023
Algehele gradering
Baie lekker verblyf. Skoon en netjies. Motorhuis. Sentraal.
Ann M - Okt 2023
Algehele gradering
Spacious apartment with a fantastic view of the bay.
Windsor Self-catering Apartments se terugvoer
Good afternoon Ann
Thank you so much for your lovely review.
We are delighted you had a wonderful stay, and that you found the location & proximity to town so wonderful - it is one of the best parts of our hotel & apartments.
We hope to welcome you back soon!
Kind regards,
Madeleine
On Behalf of the Windsor Team
Arnót T - Jan 2023
Algehele gradering
Lovely location, great views, a lot to do and to experience.
Windsor Self-catering Apartments se terugvoer
Good morning Arnot
Thank you for your review.
We are delighted to hear you enjoyed your stay with us in the apartments, and that you found the views to be so good.
We are also very happy to hear you enjoyed the location and found it to be such good value for money.
We hope to welcome you back again soon.
Kind regards,
Madeleine
On Behalf of the Windsor Team
Renaldo F - Sep 2023
Algehele gradering
Rustig.
Windsor Self-catering Apartments se terugvoer
Goeie middag Mindaleane
Baie dankie vir jou terugvoer.
Ons is so bly julle het die tyd by ons geniet.
Ons het self al probeer uitvind of ons die boom kan in toom hou, maar omdat dit n beskermde spesie is (melkhout boom) mag ons ongelukkig nie daaraan raak nie.
Ons hoop om julle weer terug te verwelkom by die Hotel.
Groete,
Madeleine
Namens die Windsor Span
Marais V - Jul 2023
Algehele gradering
Lekker maar slegs gasbraai.
Windsor Self-catering Apartments se terugvoer
Goeie middag Marais
Dankie vir jou terugvoer na jou onlangse verblyf by ons.
Ons is bly om te hoor jy het jou tydjie by ons geniet.
Ja, ongelukkig is ons woonstelle net geskik vir gasbraai.
Ons hoop om julle binnekort weer terug te verwelkom.
Groete,
Madeleine
Namens die Windsor Hotel
Shannon D - Jan 2023
Algehele gradering
All excellent other than being next to the ancient gate which was incredibly noisy.
Windsor Self-catering Apartments se terugvoer
Good morning Shannon,
Thank you for your review and for letting us know how your stay was.
I am glad to hear you enjoyed your stay, but terribly sorry to hear that the gate was so noisy.
I am happy to report that the Body Corporate has replaced both the motor and the track of the gate, and it now running very smoothly and with no noise whatsoever.
We hope that we can welcome you back soon for another lovely stay.
Kind regards,
Madeleine
On Behalf of the Windsor Team
Shawn V - Jul 2023
Algehele gradering
Baie veilige en rustige plek. My gesin het dit baie geniet.
Maxi S - Sep 2022
Algehele gradering
Stunning view on the promenade.
Windsor Self-catering Apartments se terugvoer
Good afternoon Maxi. Thank you for your review and for letting us know how your stay was. We are delighted that you enjoyed your time with us, and you found the location to be so good, and the views so beautiful. We hope to welcome you back to the Windsor Hotel again soon. Kind regards, Madeleine. On Behalf of the Windsor Team.
Carin V - Okt 2022
Algehele gradering
Die beste, ruim, netjiese woonstel op die seefront.
Windsor Self-catering Apartments se terugvoer
Goeiemiddag Carin, dankie vir jou lieflike terugvoering na julle onlangse verblyf by ons. Ons is so bly om te hoor julle het die tyd by ons geniet, en dat julle die geriewe so baie geniet. Ons hoop om julle weer binnekort by die Hotel & Woonstelle te verwelkom. Groete, Madeleine. Namens die Windsor Hotel.
Neaz F - Jul 2021
Algehele gradering
Lovely weekend by the sea in an absolutely stunning place!
Windsor Self-catering Apartments se terugvoer
Good morning Neaz
Thank you for your review and for letting us know how your stay was.
We are so delighted you enjoyed your time with us, and that you found it to be so wonderful.
We are so glad you had such a great time, and left with your soul feeling rejuvenated.
We hope to welcome you back to the Hotel again soon!
Kind regards,
Madeleine
On Behalf of the Windsor Team
Jan V - Jun 2021
Algehele gradering
Perfekte ligging en netjies.
Windsor Self-catering Apartments se terugvoer
Goeie more Jan
Dankie vir jou terugvoer na jul verblyf by die Hotel.
Ons is so bly julle het jul tyd by ons geniet, en dat julle die geriewe van so n hoe gehalte gevind het.
Ons hoop om julle weer binnekort by die hotel te verwelkom.
Groete,
Madeleine
Namens die Windsor Span
Sanet B - Jun 2021
Algehele gradering
Dis baie netjies en skoon met 'n uitstekende uitsig en ligging.
Windsor Self-catering Apartments se terugvoer
Goeie more Sanet
Dankie vir jou terugvoer na jul verblyf by ons.
Ons is so bly om te hoor julle het jul tydjie by ons geniet, en die uitsig so waardeer.
Ons sien uit om julle hopelik binnekort weer terug te verwelkom.
Groete,
Madeleine
Namens die Windsor Hotel
Geertje D - Okt 2021
Algehele gradering
Fantastiese plek. Ek sal nie omgee om hier te woon.
Windsor Self-catering Apartments se terugvoer
Goeie more Geertje
Dankie vir jou terugvoer na jul verblyf in ons Selfsorg eenhede.
Ons is so bly julle het jul tydjie by ons geniet, en dat julle uitsig geniet het.
Ons hoop om julle weer terug by die Hotel te verwelkom binnekort.
Groete,
Madeleine
Namens die Windsor Span
Moenierah S - Aug 2021
Algehele gradering
Dit was wonderlik.
Windsor Self-catering Apartments se terugvoer
Goeie more Moenierah
Dankie vir jou terugvoer na jou verblyf met jou familie by ons.
Ons is so bly julle het die tydjie by ons geniet, en ons hoop om julle binnekort weer terug te verwelkom by ons.
Groete,
Madeleine
Namens die Windsor Span
Yvonne T - Mrt 2020
Algehele gradering
We were most impressed with the Windsor Self-Catering Apartment.
Windsor Self-catering Apartments se terugvoer
Thank you for your review and for letting us know how your stay was.
We are delighted to hear you had such a lovely stay with us, and that you found the apartment to be so well located and immaculate.
We sincerely hope to welcome you back to the Windsor Hotel & Apartments again soon.
Renske S - Jan 2020
Algehele gradering
Mooiste uitsig.
Windsor Self-catering Apartments se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer.
Ons is so bly julle het die naweek by ons so geniet.
Ons hoop om julle weer binnekort terug te verwelkom by die hotel.
Arnold V - Des 2020
Algehele gradering
Pragtige see-uitsig met ideale ligging.
Lees meerDawood D - Jan 2020
Algehele gradering
Stay was good because of the company we had.
Windsor Self-catering Apartments se terugvoer
Thank you for your review and for letting us know how your stay was.
We are glad to hear you enjoyed our company, but sorry to hear that we dropped the ball with the customer service.
We hope to welcome you back again.
Carin V - Okt 2019
Algehele gradering
Ek het dit so geniet - ek wou nie weg gaan nie!
Windsor Self-catering Apartments se terugvoer
Goeiemore Carin
Baie dankie vir jou lieflike terugvoer, ons waardeer dit altyd as ons gaste die tyd neem om vir ons terugvoer te stuur na hul verblyf by ons. Ons is so bly julle het die woonstel geniet en ons blameer jou glad nie dat jy langer by ons wou bly nie!
Ons is ook bly julle het die uitsig so geniet dit is darem maar net een van die beste dinge van ons hotel. Ons hoop om julle binnekort weer by die Hotel te verwelkom.
Groete
Madeleine
Chris Swanepoel S - Nov 2018
Algehele gradering
Uitstekende ligging wat see-uitsig aanbetref en binne loopafstand van alle restaurante en winkels.
Lees meerWindsor Self-catering Apartments se terugvoer
Goeie more Chris,
Baie dankie vir jou wonderlike woorde en die terugvoering wat jy gee. Ons is baie bly om te hoor dat jy jou tydjie by ons geniet het en kan nie wag om julle binnekort weer terug te verwelkom nie.
Ongelukkig is die Melkbosboom 'n beskermde spesie, en omdat dit nie op die hotel se grond is nie, mag ons nie daaraan raak nie. Daar is baie groot gevolge en boetes betaalbaar as n mens aan n beskermde spesie soos n Melkbosboom snoei, so ongelukkig kan ons niks daaromtrent doen nie. Ons het al menige aanvrae gedoen by verkeie departemente van die Munisipaliteit om die boom te snoei, maar sover was daar nog niks terugvoer of oplossings nie. Ons is baie bly om te hoor dat julle die nuwe bed waardeer het , ons beplan om die hele woonstel oor te doen tussen Januarie en September 2019, insluitend die braai area. Ons hoop om julle weer binnekort by ons te verwelkom.
Groete,
Madeleine
Namens die Windsor Span
Sandra G - Sep 2018
Algehele gradering
Walking distance to main attractions with whale watching from your chair!
Windsor Self-catering Apartments se terugvoer
Good morning Sandy,
Thank you so much for your review - we always look forward to receiving feedback from our guests after they have stayed with us.
We are absolutely delighted that you enjoyed your stay with us, and most of all that you found the location of the apartments to be so convenient - it is a huge blessing to be able to enjoy the area on foot, especially since we are so centrally located.
We are also very happy to hear that you were able to enjoy the whales - we have been incredibly fortunate to have such an abundance of whales this year, which has led to some incredible sightings.
We sincerely hope to welcome you back to the Windsor Hotel again soon!
Kind regards,
Madeleine
On Behalf of the Windsor Team
Sarah M - Apr 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly, netjies skoon en uitsig fantasties.
Windsor Self-catering Apartments se terugvoer
Goeie middag Sarah
Baie dankie dat jy die Windsor Hotel gekies het vir jou onlangse verblyf.
Ons is so bly om te hoor dat julle die rukkie by ons geniet het, en dat julle tevrede was met alles.
Ek is jammer dat julle probleme met die TV se sein ervaar het. Ons het vanoggend verneem dat dit n probleem is met DStv self, en die probleem sal hopelik binnekort uitgesorteer word. Ons het onmiddellik 'n tegnikus ontbied om te probeer om intussen die probeer so min as moontlik sigbaar aan ons gaste te maak.
Ons hoop om jou binnekort weer by die Windsor Hotel Hermanus te huisves.
Groete
Madeleine
Namens die Windsor span
Anzel P - Mei 2018
Algehele gradering
Amazing view.
Yvonne D - Jan 2016
Algehele gradering
Ligging fantasties met die mooiste uitsig oor die rotse, see en hawe.
Windsor Self-catering Apartments se terugvoer
Goeie Dag Yvonne
Dankie dat u die Windsor Hotel & Self Catering Apartments gekies het om te bly tydens julle besoek aan Hermanus.
Dit is so lekker om the weet ons gaste het hulself geniet by ons en die wonderlike uitsigte vanaf die woonstelle.
Ons sien uit daarna om julle gou weer terug te verwelkom.
Vriendelike Groete,
Johanri Meyer
Bemarking
Windsor Hotel
Derik Duvenhage D - Jan 2016
Algehele gradering
Uitstekende besluit op kort kennisgewing om Winsor te kies. Net wat ons nodig gehad het.
Windsor Self-catering Apartments se terugvoer
Goeie Dag Derik
Dankie dat u besluit het om by The Windsor Hotel & Self Catering Apartments te bly tydens julle besoek aan Hermanus.
Ons is baie bly om te hoor julle het julle naweek op Hermanus geniet en ons sien uit daarna om julle gou terug te verwelkom.
Vriendelike Groete
Johanri Meyer
Bemarking
Windsor Hotel
Paul R - Jun 2015
Algehele gradering
Uitstekend. Baie netjies en pragtige uitsig!
- Kapasiteit: 42 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marienerylaan 45, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang