Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Windvanger

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jj P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Waarde vir geld, alles wat jy nodig het, prakties en mooi. Baie lekker en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefney B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Fantastic, very very satisfied. Very comfortable and welcoming. Everything one would need and more!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Fantasties. Goed toegerus. Struisbaai is 'n besoek werd. Baie lekker gebly. Goed toegerus. Was 'n plesier met loadshedding fase 6. Eienaars het goeie voorstelle gegee oor omgewing en hulle was kolskoot. Dankie, sien julle weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon en Delene
Windvanger
Dankie Gerda, julle was sulke gemaklike en rustige gaste. Dit was 'n voorreg vir ons om julle te kon akkommodeer. Welkom terug enige tyd.

Billy S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Windvanger is die regte tuiste vir a paartjie wat baie privaat wil verkeer. Wanneer dit reën in Agulhas en jou verblyf is by windvanger, ervaar jy die rustigheid van a nagrus met die val van water op die dak en dit laat mens dink aan jou kinderdae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon en Delene
Windvanger
Baie dankie Billy en mevrou. Julle is gaste wat altyd welkom terug in Windvanger sal wees. Mooi bly.

Marianne G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Kuier was kort, maar puik! Woonstel is netjies, veilig en uitstekend toegerus met alles wat gaste mag nodig kry. Selfs uitstekend voorbereid vir kragonderbrekings binne en buite die woonstel. Die Windvanger is regtig 'n "instap-en-bly" tuiste waar jy jou skoene kan uitskop en ontspan. Diens was uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon en Delene
Windvanger
Baie dankie vir die terugvoer Marianne. Julle was gaste wat altyd weer welkom is.

Tirshna T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Kort maar fantasties. Vriendelikste diens. Die vriendelikste eienaars wat jou met aankoms al welkom laat voel. Alles wat jy benodig is vir jou daar. Tot 'n verwarmer vir die koue dae. Ek beveel beslis hierdie plekkie aan vir 'n rustige wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolandi V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Fantasties. Baie skoon, goed ingerig en baie vriendelike eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Millie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Baie netjies. Alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon en Delene
Windvanger
Dankie Millie vir die gawe terugvoer.

Henda M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Rustige kuiertjie saam my man en klein dogtertjie. Ons het dit vreeslik geniet, was baie rustig en het alles gehad wat ons sou benodig kry. Vriendelikste eienaars ooit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ann K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Was baie aangenaam. Het dit baie geniet. Braaigeriewe is beskut. Rustig en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Deon en Delene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R970
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R970
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heuningstraat 4, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6150ecaaf7a28dddbcc189d717ae9deca92049c9ea2ea92b4cc2825b0a6b8bab363542c3e596d8b78236d7104d9665ab09a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R970 per nag (plek vir 3) 13 5 1 5 4 Heuning Road Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.804737 20.054961

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang