Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wingerdzicht

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Jaco M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Rustig en gerieflik. Wil weer gaan. Baie gerieflik. Baie netjies. Wonderlike spasie. En 'n ongelooflike mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hettie B
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Lekker oorslaap-akkommodasie op pad na die Kaap. Pragtige verblyf en baie rustig. Ons was 'n groep vriende en kon almal hier geakkommodeer word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hettie B
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Groot huis vir 'n groep mense of gesinne. Die huis is lieflik met alles wat jy benodig. Ons het baie lekker geslaap en die buitebraai is die allerheerlikste kuierplek. Jammer ons kon nie rondstap en die rustige omgewing meer geniet nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk C
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Op reis terug na Hartenbos vanaf Kalahari. Oulike ruim huis. Was nie heeltemal gereed om ons te ontvang om 14:00 nie (tuindienste en buitewerke nog aan die gang). Heerlike ruim badkamers en 'n pootjiesbad. Huis goed toegerus. Lekker warm en skoon geslaap. Daar was 'n lig of twee wat nie gewerk het nie, maar is met die gasvrou per e-pos opgeneem. Sal weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria P
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Die beste gastehuis waar ons nog gebly het! Pragtig gemeubileer, netjies, skoon en gesellige braaivleisplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chante B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Wingerdzicht was a great stay with our friends. Beautiful views with a relaxing environment. We will definitely recommend this place if you want to spend quality time with your friends and family. There's enough space for everyone to enjoy and it was so comfortable. It is safe for your children and animals and the host was very accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Lovely convenient stopover spot. We spent the night at Wingedzicht and thoroughly enjoyed it. It is very accessible from the main road yet pretty surroundings. The cottage was very comfortable and well equipped with the added bonus of being able to have a cycle around the farm on our bikes. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hardus D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Rustigheid op die plaas. Een van ons gunstelingplekkies. Ideaal geleë op pad na Augrabies en Namibië. Pragtig skoon, gerieflik- ruim en stil. Baie moeite gedoen met dekor en veral linne wat bo-laken insluit (uitstekend).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Wat 'n fantastiese gastehuis met die mooiste uitsig. Baie lekker gebly en die huis het alles wat 'n mens nodig het. Sien Groblershoop binnekort weer. Wat 'n fantastiese gastehuis met die mooiste uitsig. Baie lekker gebly en die huis het alles wat 'n mens nodig het. Baie netjies en skoon, Groblershoop en Wingerdzicht sien ons definitief gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mario F
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2023

Gemaklike plaasverblyf. Ons het een aand in die groot plaashuis gebly op pad Kgalagadi toe. Die erf het 'n klimraam vir die kinders. Huis is stylvol toegerus, gemaklike verblyf. Vanaf die huis is daar toegang tot die plaaspad wat al langs die kanaal loop, tussen wingerde, ppekanneutbome en ander lande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Karlien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perseel 504, Wegdraai, Groblershoop, 8850, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7c298c5a94d386f9fc77e7054f47027eab7861675aa965a0ca6f3b23be63c74d3a3c19c7c420f04c94ed0e28e961d4d05af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 Perseel 504 Wegdraai 8850 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.844659135123 21.891662665773

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang