Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wingerdzicht

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Karlien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 38 resensies vir Wingerdzicht
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Jaco M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco M

Rustig en gerieflik. Wil weer gaan.

Baie gerieflik. Baie netjies. Wonderlike spasie. En 'n ongelooflike mooi uitsig.

Hettie B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie B

Lekker oorslaap-akkommodasie op pad na die Kaap.

Pragtige verblyf en baie rustig. Ons was 'n groep vriende en kon almal hier geakkommodeer word.

Hettie B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie B

Groot huis vir 'n groep mense of gesinne.

Die huis is lieflik met alles wat jy benodig. Ons het baie lekker geslaap en die buitebraai is die allerheerlikste kuierplek. Jammer ons kon nie rondstap en die rustige omgewing meer geniet nie.

Dirk C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk C

Op reis terug na Hartenbos vanaf Kalahari.

Oulike ruim huis. Was nie heeltemal gereed om ons te ontvang om 14:00 nie (tuindienste en buitewerke nog aan die gang). Heerlike ruim badkamers en 'n pootjiesbad. Huis goed toegerus. Lekker warm en skoon geslaap. Daar was 'n lig of twee wat nie gewerk het nie, maar is met die gasvrou per e-pos opgeneem. Sal weer teruggaan.

Maria P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria P

Die beste gastehuis waar ons nog gebly het!

Pragtig gemeubileer, netjies, skoon en gesellige braaivleisplek.

Jessica W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica W

Lovely convenient stopover spot.

We spent the night at Wingedzicht and thoroughly enjoyed it. It is very accessible from the main road yet pretty surroundings. The cottage was very comfortable and well equipped with the added bonus of being able to have a cycle around the farm on our bikes. Highly recommended.

Chante B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chante B

Wingerdzicht was a great stay with our friends. Beautiful views with a relaxing environment.

We will definitely recommend this place if you want to spend quality time with your friends and family. There's enough space for everyone to enjoy and it was so comfortable. It is safe for your children and animals and the host was very accommodating.

Hardus D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hardus D

Rustigheid op die plaas.

Een van ons gunstelingplekkies. Ideaal geleë op pad na Augrabies en Namibië. Pragtig skoon, gerieflik- ruim en stil. Baie moeite gedoen met dekor en veral linne wat bo-laken insluit (uitstekend).

Johann S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann S

Wat 'n fantastiese gastehuis met die mooiste uitsig. Baie lekker gebly en die huis het alles wat 'n mens nodig het. Sien Groblershoop binnekort weer.

Wat 'n fantastiese gastehuis met die mooiste uitsig. Baie lekker gebly en die huis het alles wat 'n mens nodig het. Baie netjies en skoon, Groblershoop en Wingerdzicht sien ons definitief gou weer.

Mario F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario F

Gemaklike plaasverblyf.

Ons het een aand in die groot plaashuis gebly op pad Kgalagadi toe. Die erf het 'n klimraam vir die kinders. Huis is stylvol toegerus, gemaklike verblyf. Vanaf die huis is daar toegang tot die plaaspad wat al langs die kanaal loop, tussen wingerde, ppekanneutbome en ander lande.

Hardus D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hardus D

Aangename verblyf in stilte.

Heerlike ontspannende verblyf op 'n plaas waar die stilte waardeer kan word. Pragtige skoon verblyf wat voldoen aan alle vereistes. Die gasheer, Rean, is uiters vriendelik en hulpvaardig. Ons het al vantevore ook daar oornag en sal beslis weer kom, maar hierdie keer wil ons langer bly as een nag. Kan dit beslis aanbeveel.

William V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
William V

Sien sterre.

WiFi was swak. Krag gereeld af. Die eienaar was vriendelik. En het probeer help waar hy kon.

Vivienne A - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivienne A

Lovely large clean home.

Good beds and showers.

Peter W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter W

Very comfortable.

Clean, and comfortable. Only comment on directions, please state from which airport.

Graham P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Graham P

Charming stay in the area.

This is a charming cottage set amongst fruit vineyards along the Orange River. The owners couldn't be more hospitable, assisting with getting wood for the braai and candles for load shedding. The place is clean and has all you need for a stopover. The stars are so bright in this part of the world.

Ronell L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronell L

The Garden Manor is 'n pragtige, goed ingerigte huis met 'n lieflike kuier stoep.

Ons het Thompson Place bespreek en dit is so bevestig, maar by aankoms is ons meegedeel dat ons in The Garden Manor gaan bly aangesien daar reeds mense in Thompson Place is. Ons is nie vooraf in kennis gestel nie en geen rede is verskaf hoekom ons nie daar gaan bly nie. Dit was 'n groot teleurstelling omdat ons graag daar wou oornag. Belangrik is dat eienaars moet onthou dat daar 'n baie goeie rede is waarom reisigers 'n spesifieke plek bespreek.

Renalda S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Renalda S

Lekker.

Lekker plaasomgewing.

Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Herman K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman K

Pragtige huis. Pragtige omgewing. Reán was baie gasvry.

My vrou, ek en vriende het die verblyf werklik geniet. Die fasiliteite was uitstekend. Hier kan ons langer bly en die omgewing leer ken. Sal vir seker my basis wees indien ek die omgewing beter wil leer ken.

Thea H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea H

Lekker rustig en ontspan.

Baie netjies. Vriendelike mense. Sal beslis aanbeveel vir reisigers om daar oor te slaap.

Johan M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Baie netjies. Vriendelike mense.

Netjiese verblyf met alles wat mens nodig het.

Alice D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alice D

Stunning.

Located outside of town so very quiet and peaceful. No noise traffic and stars come out to show off in their fullness of God's glory at night.

Nic H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nic H

Baie goeie verblyf platteland.

Die verblyf het aan al ons verwagtinge voldoen. Goeie ligging netheid en gerieflike akkommodasie. Sal beslis weer daar bly.

Jacques P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques P

Ons het heerlik gebly in die lieflike en stylvolle huis. Daar is ook 'n heerlike 3 km-wandelroete rivier toe wat ons baie geniet het.

Die plaashuis is lekker groot en het als gehad wat ons nodig het.

Corne E - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne E

Uitstekende verblyf.

Verblyf was baie netjies en skoon. Alles wat ons benodig het vir 'n selfsorgeenheid was beskikbaar. Die Aga-stoof was buite werking, maar maak nie dat die verblyf nie 'n 5-ster verdien nie.

Sonja B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja B

'n Pragtig ingerigte kothuis met die mooiste sonsondergange.

Baie mooi en "arty" ingerig. Alles wat mens benodig om terug te sit en die omgewing te geniet.

Theresa B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa B

Rustige atmosfeer teenaan die Oranjerivier.

Alleenstaande eenheid met braaigeriewe en 'n stoep met 'n uitsig op die wingerde. Oulik gemeubileerde kothuis met al die nodige geriewe om jou verblyf gemaklik te maak. Vol badkamer met stort en bad. Ons het lekker op gemakstoele op die stoep gesit en die rustigheid waardeer.

Eddie D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eddie D

Good.

Not a bad place for a rural area.

Karel F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel F

Briljante plek, skitterende mense en ontvangs!

Kyk net na julle padaanwysings - julle wys 'n almintige slegte 'ompad' aan!

Guilluame S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Guilluame S

Rustig, stil, gerieflike ligging asook WiFi.

Ons het lekker oorgebly. Lekker stil op die plaas. Het als wat nodig was, tot braaihout en WiFi.

Suzanne P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne P

Puik verblyf op 'n pragtige werkende plaas.

Ons was baie vriendelik ontvang en enige navrae wat ons gehad het is vinnig beantwoord. Die personeel op die plaas is baie vriendelik en behulpsaam. Dit was heerlik om die pragtige sonsondergange op die oewer van die Oranjerivier te sien en om op 'n funksionerende plaas te kon tuisgaan.

Christa H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa H

Perfekte plekkie, goed toegerus in rustige omgewing net wat ons gesoek het.

Wingerdzicht is regtig baie netjies en goed toegerus en kon ons lekker braai met wingerdstompe wat voorsien is. Heerlik gewees om teen Oranjerivier by braaiplek daar 'n sonsondergang te gaan geniet.

Susan E - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Susan E

Rustig, netjies, gerieflik, nie 'n mens in sig nie, kan aanbeveel.

Rustig, netjies, gerieflik, nie 'n mens in sig nie, naby hoofpad, stap in asof dit jou plek is, kyk sterre, kuier op die stoep, slaap, stap in die wingerde asof dit jou plaas is, skuiif aan wanneer dit jou pas. Ideal.

Cecilia D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cecilia D

Pragtige plek. Baie goeie ligging.

Ons sal definitief weer daar oornag wanneer ons in die omgewing is.

Gerrie P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrie P

Lovely, clean, small cottage.

Enjoyed sitting on the patio. The sunset was beautiful over the vineyards.

Daan C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daan C

Wingerdzicht is n ondervinding gewees wat byna nie met n pen kan beskryf word nie.

Die ligging van WSingerdzicht is ons gepas. Die stilte, en skoonheid van nie net die huis nie, maar die omgewing ook. Die feit dat 'n mens in rus en vrede die stilte kan geniet met die geluide van die plaas en dit wat met die daaglikse werk gepaard gaan is voorwaar 'n besonderse geleentheid. Die stilte in die aand en die sterre wat so duidelik sigbaar is, is asemrowend.

Hein K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein K

Ontspanne, skoon en unieke ou plaashuis.

Huis baie keurig opgeknap. Baie goeie diens en hulp van Rehan.

Susan G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Susan G

Pleasant stay, but no personal touch.

Negative. No directions from the road or any visible name. We drove around for a bit looking for any name to make sure we were at the right place. The phone number that was given, nobody answered, and yet again we had a mission to get alternative number. Loud music from another house at the gate. Shower head was blocked. Positive. Nice place with great potential, nice views and great for walking. Just needs a lot of TLC.

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perseel 504, Wegdraai, Groblershoop, 8850, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7c298c5a94d386f9fc77e7054f47027eab7861675aa965a0ca6f3b23be63c74d3a3c19c7c420f04c94ed0e28e961d4d05af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 Perseel 504 Wegdraai 8850 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.844659135123 21.891662665773

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang