Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wingerdzicht

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perseel 504, Wegdraai, Groblershoop, 8850, Noord-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Wingerdzicht bestaan uit 2 losstaande kothuise,Thompson Cottage (slaapplek vir 3) en The Garden Manor (slaapplek vir 8) op 'n druiwe- en pekanneut-plaas aan die Oranjerivieroewer net buite Groblershoop.

Dié plaas is naby die N12 en is 'n geskikte oornagbestemming vir diegene wat vanaf en na die Kalahari reis.

Dié 1ste losstande kothuis bied slaapplek vir 3 mense, Thompson Cottage en beskik oor 'n kamer, badkamer en 'n oopplan-leefarea wat lei na 'n kombuis. Die kamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en 'n etenstafel vir 4. Die leefarea het 'n slaapbank vir die derde gas.

Die eenheid lei na 'n stoep met 'n piekniektafel en braai-area waar gaste buitelugetes kan geniet. Daar is ook 'n dek langs die rivier en gaste kan 800 m vanaf die huis swem.

The Garden Manor bied slaapplek aan 8 gaste - sien asb die verdere inligting van die eenheid onder Kamers.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Jaco M
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig en gerieflik. Wil weer gaan. Baie gerieflik. Baie netjies. Wonderlike spasie. En 'n ongelooflike mooi uitsig.
Okt 2023
Hettie B
Saam met vriende
5.0
Lekker oorslaap-akkommodasie op pad na die Kaap. Pragtige verblyf en baie rustig. Ons was 'n groep vriende en kon almal hier geakkommodeer word.
Aug 2023
Hettie B
Saam met vriende
5.0
Groot huis vir 'n groep mense of gesinne. Die huis is lieflik met alles wat jy benodig. Ons het baie lekker geslaap en die buitebraai is die allerheer...
Sien meer
Aug 2023
Maria P
Saam met vriende
5.0
Die beste gastehuis waar ons nog gebly het! Pragtig gemeubileer, netjies, skoon en gesellige braaivleisplek.
Jul 2023
Chante B
Saam met vriende
5.0
Wingerdzicht was a great stay with our friends. Beautiful views with a relaxing environment. We will definitely recommend this place if...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Karlien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Perseel 504, Wegdraai, Groblershoop, 8850, Noord-Kaap
  • Gaste dink Wingerdzicht het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kalahari Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perseel 504, Wegdraai, Groblershoop, 8850, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7c298c5a94d386f9fc77e7054f47027eab7861675aa965a0ca6f3b23be63c74d3a3c19c7c420f04c94ed0e28e961d4d05af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 Perseel 504 Wegdraai 8850 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.844659135123 21.891662665773

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang