Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Wisteria Cottages

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Knoppiesdoringweg 343, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Wisteria Cottages skuil tussen Hoedspruit Wildlife Estate se natuurskoon en bied die perfekte toevlugsoord aan gaste wat uit die stadsgewoel wil ontsnap.

Verblyf word in 2 pragtige kothuise gebied wat elk 'n en suite-badkamer het. Die kothuise beskik elk oor 'n kombuisie, knus sitarea en 'n privaat ingang. Daar is sagte beddens, sagte duvets en linne, asook platskerm-TV's, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi.

Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die verblyf se ligging is ideaal vir diegene wat die area wil verken. Bird Hide by Hoedspruit Wildlife Estate is net 4,3 km ver.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Ronnie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Knoppiesdoringweg 343, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Knoppiesdoringweg 343, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2de05c1b9bda818bf385bdffdf260f0804b2dac455743e1d91f7133dd3ae23b44670accf5eb921dd8341191aade79bc919d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2) 343 Knoppiesdoring Road Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.349523435289 30.969201122637

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789